試す 金 - 無料
'n Eerste vir Stilbaai
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Die Stilbaai-sportforum het plaaslik sportgeskiedenis gemaak toe hulle die eerste jaarlikse Tri-Racket Championship op 14 en 15 November aangebied het.
Katja Nothnagel op die pragtige padelbane van Stilbaai.
Spelers van alle ouderdomme en vaardig-heidsvlakke het bymekaargekom vir 'n naweek van muurbal, pluimbal en padel.
Sestien spanne van Stilbaai, Paarl, Bonnievale, Riversdal, Boggomsbaai, Mosselbaai en George het mekaar die stryd aangesê en hierdie tweemanspanne, waarvan sommige gemengde spanne was, het op 'n rotasiebasis in al drie sporte meegeding.
このストーリーは、Suid-Kaap Forum の Suid-Kaap Forum 版からのものです。
Magzter GOLD を購読すると、厳選された何千ものプレミアム記事や、10,000 以上の雑誌や新聞にアクセスできます。
すでに購読者ですか? サインイン
Suid-Kaap Forum からのその他のストーリー
Suid-Kaap Forum
Heibi stel nuwe afrigterspan aan
HEIDELBERG - Heidelberg-rugbyklub het Vrydag 26 Desember, hul nuwe afrigters en spanbestuurders aangekondig.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Spitbraai vir Huis Stilbaai
STILBAAI - Vir die laaste klompie jare gee 'n weldoener-egpaar van Stilbaai 'n spitbraai vir al die inwoners en personeel van Huis Stilbaai.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
NSRI-wedloop lok 1 200 deelnemers
Die Nasionale Seereddingsinstituut van Suid-Afrika (NSRI) se 10 kmen 5 km-wedlope het Woensdag 31 Desember in Stilbaai plaasgevind en daar was omtrent 1 200 deelnemers.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai Touchies steeds gewild
Georganiseerde raakrugby op die strand het ontstaan toe Rob Louw, vurige Springbokflank van weleer, en 'n paar vriende in 1978 'n klompie manne bymekaar gekry het om informeel teen mekaar te speel.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Alles dryf op rivier
Enigiets wat kan dryf was Saterdagmiddag, 27 Desember, op die Goukourivier by Stilbaai en dit was 'n see van kleur toe honderde deelnemers vir Stilbaai-roeiklub se waterkaskenades opgedaag het.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gedeelte van erf 657 per veiling verkoop
Die verkoop van 'n 3,3 hektaar gedeelte van erf 657 in Stilbaai het by wyse van 'n openbare veiling op Dinsdag 23 Desember plaasgevind.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-bewaringstrust gee terugvoer
Die Stilbaai-bewaringstrust het op 18 Desember hul algemene jaarvergadering in die historiese skoolgebou by die Palinggat gehou.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bertie Barnard se kleurkaskenades was hope pret
STILBAAI - Laerskool Bertie Barnard het op Vrydag 19 Desember hul jaarlikse kleurkaskenades as 'n fondsinsameling met hope pret vir die skool aangebied.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Dr. Begemann roep halt
STILBAAI - Na baie jare se onbaatsugtige diens het dr.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Zana span die seile by Heidelberg-rugbyklub
Die langverwagte algemene jaarvergadering (AJV) van dié dorp se spogproduk, Heidelberg-rugbyklub, oftewel Heibi soos die klub alombekend staan, het onlangs in die Duivenhoks-gemeenskapsaal plaasgevind.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size
