Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

10,000以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$149.99
 
$74.99/年
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Melkhoutfontein Primêr woel by Preekstoel-strand

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

STILBAAI - Nasionale Mariene Maand is van 1 tot 31 Oktober en vanjaar was die Mariene Week van 7 tot 11 Oktober.

- Johan Victor

Melkhoutfontein Primêr woel by Preekstoel-strand

Die groen is heel tevrede met wat hulle vermag het. Foto verskaf.

Die 2025 tema is, Ons Oseaan, Ons Verpligting, Ons Geleentheid.

Tuinroete-distriksmunisipaliteit en Hessequa-munisipaliteit het in samewerking met die departement van omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning en Melkhoutfontein Primêr, Donderdag 23 Oktober, 'n skoonmaakaksie by Preekstoel-strand by Stilbaai van stapel gestuur.

Dertig leerders en vier onderwysers het by 10 ander volwassenes aangesluit om rommel op te tel.

Suid-Kaap Forum からのその他のストーリー

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Albertinia-span mik vir Trans Agulhas-glorie

HESSEQUA - Wanneer 'n mens met kragbootveterane Johann Lodewyks en sy spanmaat, Sebastian Kotzé, gesels, raak dit vinnig duidelik dat kragbootwedrenne vir hulle nie bloot 'n sport is nie, maar 'n leefstyl en 'n ingesteldheid.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bewaringstrust takel erf 657 se indringers

Die Stilbaai-bewaringstrust het Saterdag 13 Desember opgeruk na erf 657, die groen gebied tussen die gholfbaan en Jongensfonteinpad.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Patatgate van toeka se tyd

Daar is soveel staaltjies uit Stilbaai se verre verlede en gelukkig het mense soos Barbara de Jager in haar boek Stilbaai - joernaal heelwat daarvan opgeneem.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Pirates stoomroller oor Heidelberg United

Heidelberg United-krieketklub kon weereens Saterdag nie die mas in hul vyfde en laaste SWDK Garden Route Badgers Promosieligawedstryd vir die jaar opkom teen Pirates United-krieketklub hier op Loeriepark nie.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Wildstroping is 'n werklikheid

Die Wildlife Crime Information Network (WCIN) in samewerking met Wild Rescue NPO het Saterdag 6 Desember 'n antistropingstrop-stap en praatjie in Stilbaai aangebied.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Inwoners bestook polisie met klippe

Clive Pretorius

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hessequa verwelkom besoekers

Vanaf bladsy 1 by strande en riviere.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

A season of new beginnings at Cango

Births, rescues and rehabilitation efforts have brought renewed life and purpose to the Cango Wildlife Ranch this festive season, with a recent baby boom serving as a heartwarming reminder that the true spirit of the holidays lies in new beginnings.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Art4All lok talle

Die Art4All-kunsuitstalling het ses uiteenlopende kunstenaars bymekaar gebring vir 'n uitstalling wat jy nie durf misloop nie.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-Wes-parkrun is vet pret

Met die vakansiegangers wat besig is om Stilbaai in te stroom groei die aantal deelnemers aan die parkrun ook drasties.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back