Vryburg neem afskeid van Tannie Lenie van der Linde (94)
Stellalander
|June 04, 2025
Met groot hartseer neem Vryburg afskeid van een van sy bekendste en geliefdste inwoners, Lenie van der Linde (gebore Cloete), wat op 31 Mei 2025 in die ouderdom van 94 jaar in die Rusoord Ouetehuis oorlede is.
-
Tannie Lenie was 'n vrou van wysheid en karakter, met 'n lewendige gees en 'n liefde vir storievertel. Tot op haar laaste dae was haar gedagtes helder, en sy het graag vertellings uit haar ryk lewenspad gedeel. Buiten haar talent vir die maak van heerlike tuisgemaakte gemmerbier, het sy ook diep poësie geskryf wat ander geraak het. In 2022, op die ouderdom van 91, het sy trots vertel dat sy in 1947, as net 16-jarige dogter, die jongste matrikulant van haar jaar was. Dié jaar is egter ook onthou vir die tragiese busongeluk waartydens drie Hoërsk
このストーリーは、Stellalander の June 04, 2025 版からのものです。
Magzter GOLD を購読すると、厳選された何千ものプレミアム記事や、10,000 以上の雑誌や新聞にアクセスできます。
すでに購読者ですか? サインイン
Stellalander からのその他のストーリー
Stellalander
Community rallies against Gender-Based Violence at Geluksoord Sports Ground in Christiana
Geluksoord Sports Ground in Christiana, North West province, buzzed with activity on Monday as community members, parents, guardians, and learners gathered for the Services SETA FBI Gender-Based Violence (GBV) Awareness Campaign. GBV remains a devastating pandemic affecting homes and communities across South Africa.
2 mins
July 09, 2025
Stellalander
Former driving school instructor sentenced to three years for corruption
The Hartswater Magistrates' Court has sentenced a 64-year-old former driving school instructor to three years of direct imprisonment without the option of a fine following his conviction on corruption charges.
1 min
July 09, 2025
Stellalander
Opkomende netbaltalente staan in die kollig by Telkom Kampioenskappe 2025
STELLALANDER-VRYBURG: Die 2025 Telkom SA Netbalkampioenskappe vind plaas van 7 tot 11 Julie by Hoërskool DF Malan en Laerskool Totius in Bellville, Kaapstad.
1 min
July 09, 2025
Stellalander
Vryburg Motorklublede blink uit by Biesiesvlei 300
STELLALANDER-VRYBURG: Lede van die Vryburg Motorklub het Saterdag, 5 Julie weer hulle staal gewys tydens die LTX Landini Biesiesvlei 300, en verskeie podiumplekke behaal in hul onderskeie klasse.
1 min
July 09, 2025
Stellalander
Gesprek oor bek-en-klouseer bied alternatiewe oplossings vir boere
Op Woensdag, 2 Julie 2025, het 'n belangrike gesprek oor alternatiewe oplossings vir die hantering van bek-en-klouseer plaasgevind by die Vryburg Veiligskrale.
1 min
July 09, 2025
Stellalander
Police confiscate large quantity of copper cable
As part of an inter-provincial cross-border operation, police in the Northern Cape confiscated suspected stolen copper cables valued at approximately R250 000 from a farm near Kuruman.
1 min
July 09, 2025
Stellalander
Vryburg-beesveiling tot stilstand geruk
Die weeklikse beesveiling op Vrydag, 4 Julie 2025, is tot stilstand geruk toe 'n verdagte bees opgemerk is, wat tot onmiddellike kansellering van die veiling gelei het en kommer in die boergemeenskap gesaai het.
1 mins
July 09, 2025
Stellalander
Fatal house fire in Huhudi claims one life
On Sunday morning, 6 July 2025, Huhudi Police were alerted to a house fire in Mariri Street, Huhudid.
1 min
July 09, 2025
Stellalander
Literacy programme brings lasting change to Vryburg schools
STELLALANNDER-VRYBURG: Over the past three years, a focused literacy initiative has been transforming the reading abilities of Grade 3 learners in the Vryburg area.
2 mins
July 09, 2025
Stellalander
Rioolprobleme in Sannieshof en waternood in Ottosdal
STELLALANDER-SANNIESHOF: Die dorpe Sannieshof en Ottosdal verkeer in 'n ernstige infrastruktuurkrisis, met rou riool wat strate en erwe in Sannieshof oorstroom, terwyl Ottosdal-inwoners sonder water moet klaarkom.
1 min
July 09, 2025
Listen
Translate
Change font size

