Facebook Pixel Andru se kankertrap neem hom deur die Tuinroete | George Herald - newspaper - Magzter.comでこの記事を読む
Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

10,000以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$149.99
 
$74.99/年

試す - 無料

Andru se kankertrap neem hom deur die Tuinroete

George Herald

|

George Herald

Wanneer Andru van Zyl tussen 13 en 17 Januarie deur die Tuinroete en Hessequa trap, is dit nie net 'n fietsryer wat verbykom nie, maar 'n lewende verhaal van hoop en inspirasie.

- Hugo Redelinghuys en Tobie van den Bergh

Andru se kankertrap neem hom deur die Tuinroete

Andru van Zyl besig met sy epiese fietsrit, oor 22 dae, van Polokwane tot in Seepunt, om geld vir kankerlyers in te samel.

Sy epiese tog van 22 dae van Polokwane tot Seepunt het oorspronklik ontstaan vir Badprop, Mandré de Jager, die leerling wat in 2025 by Afrikaans Hoër Seunskool met kanker gediagnoseer is. Andru was hoofseun by die skool.

Wat begin het as 'n "mal idee" het vinnig gegroei. Vandag trap Andru nie net vir een kind nie, maar in die kleure van CHOC (Childhood Cancer Foundation) - vir kinders wat daagliks teen kanker veg.

George Herald からのその他のストーリー

George Herald

George Herald

Smith Power brings world-class turf solutions to George

Smith Power Equipment, a trusted and established name in South Africa's agriculture and turf equipment industry for over 30 years, is proud to announce the grand opening of its new branch in George.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

KI-karikature groot pret, MAAR ...

Die eerste nuwe kunsmatige intelligensie (KI) tendens vir 2026 is sekerlik die prettige karikatuurprentjies wat skielik wyd en syd versprei word.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Grootbrak-leeskring hou eerste byeenkoms van 2026

By die onlangse byeenkoms van die Grootbrak-leeskring het die skrywer Julio Agrella, 'n inwoner van die Tuinroete, oor vier van sy boeke uitgewei.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Eden Camerata reg vir multi- media-produksies en konserte

Die kamerkoor Eden Camerata, onder leiding van dr.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Great start for Badgers in one-day cup

The Garden Route Badgers started their Cricket SA One-day Cup campaign on a high last weekend with a seven-wicket victory against the Northern Cape Heat in Oudtshoorn.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Ashwin Willemse bring inspirasie na George-skole

Die Ebrahim Patel-gemeenskapsbekertoernooi se opbouprogram vir 2026 kry hierdie week momentum wanneer die voormalige Springbok en wêreldbekerwenner, Ashwin Willemse, twee rugbyklinieke in George aanbied.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Heidedal blink in nuwe rugbytruie

Heidedal Primêr het onlangs, danksy die ruim borgskap van Daisy Business Solutions, met groot dankbaarheid hul nuwe rugbyuitrustings vir die 2026-seisoen bekendgestel.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Jong atlete laat die rekords spat

Talle rekords het tydens die afgelope George-streekbyeenkoms gespat toe hoër-skoolatlete van regoor George mekaar die stryd aangesê het.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

George Post Office neglected but operational

The neglected state of the George Post Office building in York Street is a sad sight, but the branch is still operational despite uncertainty over the future of the South African Post Office (Sapo).

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

No major events for Rosemoor track

January demonstrate the facility's functionality and demand,\" Edwards said.

time to read

1 mins

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size