試す 金 - 無料
Eden ryg 16 medaljes in by SA's
George Herald
|George Herald
Eden het sy status as een van Suid-Afrika se voorste toutrekstreke bevestig met 'n indrukwekkende vertoning by die pas afgelope SA toutrekkampioenskappe in Hartenbos.
Eden se mans-, vroueen juniors, waaronder verskeie hoërskoolatlete, het 16 medaljes in die Premierliga sowel as die Presidentsliga ingepalm.
Altesaam 429 atlete van 145 spanne, wat sewe streke verteenwoordig, was hier in aksie. Dis die 54ste keer wat die SA nasionale kampioenskappe aangebied is.
Dirk Kotzé, burgemeester van Mosselbaai, het in sy verwelkoming aan die deelnemers, beamptes en toeskouers gesê die SA's bring die land se beste spanne byeen om die krag, eenheid en die ware gees van mededinging te vier. Die prestasies wat Suid-Afrika se bestes hier gaan optower, sal voortbou op Mosselbaai se trotse kultuur van sportuitnemendheid - 'n nalatenskap van harde werk en toewyding.
このストーリーは、George Herald の George Herald 版からのものです。
Magzter GOLD を購読すると、厳選された何千ものプレミアム記事や、10,000 以上の雑誌や新聞にアクセスできます。
すでに購読者ですか? サインイン
George Herald からのその他のストーリー
George Herald
U3A George offers varied February programme
The University of the Third Age (U3A) has lined up an informative and entertaining programme for February, featuring travel, engineering and photography topics.
1 min
February 05, 2026
George Herald
First-years welcomed to NMU George Campus
The Nelson Mandela University's George Campus welcomed its first-year students with a special function at the Furntech Building on Saturday 31 January.
1 min
February 05, 2026
George Herald
GRDM responds to Good's deviation concerns
The Garden Route District Municipality (GRDM) has defended its use of procurement deviations after the Good Party raised its concerns over deviations amounting to more than R1m during council proceedings on 27 January.
2 mins
February 05, 2026
George Herald
Kwagga-atlete kry toppryse by ASWD
Atlete van Hoërskool Outeniqua en hul afrigter is by ASWD (Atletiek Suid-Westelike Distrik) se jaarlikse toekenningsgeleentheid vereer.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Straight shooting at police championships
The Garden Route District hosted the annual Police National Practical Pistol Championship at the On Target Shooting Range outside George from Tuesday to today, 3 to 5 February.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Sakkie skenk 250ste eenheid bloed
Sakkie van Zyl (64) van George het onlangs 'n groot mylpaal bereik toe hy sy 250ste eenheid bloed in 46 jaar geskenk het.
1 mins
February 05, 2026
George Herald
DROUGHT DISASTER
George is on the brink of being declared a drought disaster area after Council approved an application for local disaster classification in response to the worsening water shortages and severe meteorological and agricultural drought conditions.
1 min
February 05, 2026
George Herald
'n Pluimpie vir Hester by motorlisensies
Ek en my seun van Australië, Eugene de Grey, wil graag vir Hester van die George-munisipaliteit se motorlisensieafdeling diep uit ons harte bedank vir haar professionele en vriendelike diens op Dinsdag 27 Januarie.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Tensions mount in Van Druten court case
With blistering temperatures climbing into the high 30s and suffocating humidity filling the courtroom, Bevan van Druten (53) was not the only one feeling the heat at the Plettenberg Bay Magistrate's Court on Thursday 29 January.
1 mins
February 05, 2026
George Herald
Groms to take to the waves at Sea Harvest Grommet Games
Twenty-three young surfers, also known as grommets or groms, from Eden have been selected to the Eden Surf Riders team for 2026.
1 mins
February 05, 2026
Listen
Translate
Change font size
