試す 金 - 無料
Skoolhoof tree af na 41 jaar
Gemsbok
|July 04, 2025
GEMSBOK-LOUISVALEWEG: Mnr. Josef Isaks, skoolhoof van die Intermediêre Skool Louisvale, het nou na net meer as 41 jaar in die onderwys, die tuig neergelê.
-
Die atmosfeer by die skool was maar somber en hartseer, want leerders en onderwysers, was baie lief vir hul hoof wat Vrydag, 27 Junie 2025, sy laaste dag as hoof van die skool waargeneem het. Verskeie departmentshoofde, belangstellendes, ouers en kinders het die afsluiting bygewoon.
Mnr. Isaks het gesê sy tyd as onderwyser en hoof, sal hy altyd koester. Dit was vir so lank deel van sy lewe om kinders te lei, nie net op akademiese gebied nie, maar ook op sportgebied. Sy gunsteling vakke was dan ook Wiskunde en LO-die outydse LO, waar hy nog kinders geleer het hoe om gimmastiek te doen, sokker, rugby en krieket te speel.
このストーリーは、Gemsbok の July 04, 2025 版からのものです。
Magzter GOLD を購読すると、厳選された何千ものプレミアム記事や、10,000 以上の雑誌や新聞にアクセスできます。
すでに購読者ですか? サインイン
Gemsbok からのその他のストーリー
Gemsbok
Upington-man gevonnis tot 15 jaar direkte gevangenisstraf vir verkragting van swanger vrou
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) neem kennis van die vonnis wat deur die Upington-streek- hof opgelê is teen Irnest Dingaan (33), wat tot 15 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis is vir die verkragting van 'n 29-jarige swanger vrou in Rosedale, Upington.
1 mins
June 05, 2026
Gemsbok
Vioolsdrift-boer se dubbele moordverhoor begin
Die verhoor van Jaco Dawid Malan Claasens (61) het begin in die Noord-Kaapse Afdeling van die Hooggeregshof van Suid-Afrika, wat as die Namakwaland-kringhof in Springbok sitting hou.
1 mins
June 05, 2026
Gemsbok
Oom Trompie Burger oorlede
'n Geliefde en bekende inwoner van Upingon, oom Trompie Burger (87 jr) is Sondag oorlede.
2 mins
May 27, 2026
Gemsbok
AfriForum eis onmiddellike optrede oor rioolbesoedeling in Upington
AfriForum doen 'n beroep op die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit om dringend op te tree om die voortdurende vrystelling van rou riool in Die Rand-woongebied die hoof te bied.
1 mins
May 27, 2026
Gemsbok
Drie wat hond slag vasgetrek
Drie verdagtes is verlde week deur 'n privaat sekuriteitsmaatskappy vasgetrek, nadat 'n video waar 'n hond geslag word, op sosiale media gedeel is.
1 min
May 27, 2026
Gemsbok
Donker wink vir Kai !Garib te midde van Eskom skuld
Dreigemente vanaf Eskom, dat hy die kragkraantjie vir Kai !Garib Munisipaliteit gaan toedraai, is beslis nie vars nuus nie.
2 mins
May 22, 2026
Gemsbok
Waterwiel-monument nou opgeknap
Die AfriForum-tak in Keimoes het op 7 Mei die reuse-taak aangepak om die bekende Waterwiel-monument tot sy volle glorie te herstel.
1 min
May 22, 2026
Gemsbok
Molopo loop weer sedert 1988
GEMSBOK-UPINGTON: Die naweek was dit die ene opgewondenheid in die Askham-omgewing soos mense van oral daarheen gery het om die loop van die water te volg.
1 min
May 15, 2026
Gemsbok
Premier Saul verwelkom nasionale rampverklaring te midde van Noord-Kaapse vloede
GEMSBOK-UPINGTON: Oorstromings het wydverspreide ontwrigting en skade in dele van die Noord-Kaap veroorsaak, met gemeenskappe in die ZF Mgcawu-distrik onder die gebiede wat deur stygende watervlakke en erge weerstoestande getref is.
1 min
May 15, 2026
Gemsbok
Oranje Mica: 30 jaar van uitnemendheid
Sedert verlede week word daar behoorlik fees gevier by Oranje Mica op Upington!
2 mins
May 15, 2026
Listen
Translate
Change font size
