試す 金 - 無料
N-Kaapse misdaadstatistieke vir die 4de kwartaal bekend
Gemsbok
|June 20, 2025
Die Provinsiale Kommissaris, luitenant-generaal Koliswa Otola, het verlede week die misdaadstatistieke vir die vierde kwartaal van 2024/2025 bekend gemaak.
-
Luitenant-generaal Otolahet het 'n kort oorsig van die misdaadsituasie gegee, gevolg deur 'n aanbieding deur die provinsiale misdaadregistrateur, brigadier Samuel Mathe, van die misdaadstatistieke vir die tydperk Januarie 2025 tot Maart 2025.
In haar opmerkings het Otola aangehaal, dat die misdaadstatistieke al die 17 gemeenskapsgerapporteerde misdade, sowel as die misdade wat opgespoor is, as gevolg van polisie-optrede aandui, hetsy toegeneem of afgeneem.
Meer gesamentlike pogings is nodig om die misdaad holisties te hanteer.
Sy het die Noord-Kaapse gemeenskappe geprys omdat hulle nie die reg in eie hande geneem het nie en omdat hulle die justisieen sekuriteitsgroep toegelaat het om hul mandate van ondersoek en vervolging uit te voer.
Drie distrikte het afnames in die 17 gemeenskapsmisdade vir die vierde kwartaal van hierdie finansiële jaar getoon. Die ZF Mgcawu-distrik het 'n afname van -3.6% getoon, die Pixley Ka Seme-distrik het 'n afname van -1.4% getoon, terwyl die Namakwa-distrik 'n afname van -5.3% getoon het.
Die Frances Baard-distrik, wat die hoogste verslagdoeningsdistrik is met betrekking tot die aangemelde 17 gemeenskapsmisdade, het 'n toename van 3.0% getoon, en die John Taolo Gaetsewe-distrik het 'n toename van 1.5% getoon.
このストーリーは、Gemsbok の June 20, 2025 版からのものです。
Magzter GOLD を購読すると、厳選された何千ものプレミアム記事や、10,000 以上の雑誌や新聞にアクセスできます。
すでに購読者ですか? サインイン
Gemsbok からのその他のストーリー
Gemsbok
Askham Boeresport om die draai
GEMSBOK-ASKHAM: Dis weer tyd vir die gewilde Askham Boeresport wat elke jaar gedurende Julie aangebied word.
1 mins
July 02, 2026
Gemsbok
Swak besluite beroof NK steeds van basiese dienste
GEMSBOK-UPINGTON: Die Ouditeur-Generaal se onlangse verslag toon dat finansiële wanbestuur en swak besluite inwoners in die Noord-Kaap steeds van basiese dienste beroof.
1 mins
July 02, 2026
Gemsbok
"Go Turkoois" veldtog sluit af met 'n kragtige boodskap teen bejaarde mishandeling
Die maandlange \"Go Turkoois\" veldtog teen bejaarde mishandeling het op 'n betekenisvolle wyse afgesluit tydens die viering van Wêreld Bewusmakingsdag teen Bejaarde Mishandeling by Vlytige Bejaardes Dienssentrum in Rosedale, Upington.
2 mins
June 26, 2026
Gemsbok
Vyf vas na gesteelde beeste van + R60 000 in Kuruman teruggevind is
Gesteelde beeste ter waarde van 'n geraamde R60 000 is met hul eienaar herenig nadat 'n intelligensiegedrewe polisie-operasie in Kuruman gelei het tot die in hegtenisneming van vyf verdagtes.
2 mins
June 26, 2026
Gemsbok
Polisie beslag dwelms ter waarde van duisende rand
Op Vrydag 12 Junie 2026 het polisie lasbriewe vir deursoeking en beslaglegging uitgevoer by twee geïdentifiseerde persele wat daarvan verdink word dat hulle betrokke is by dwelmhandel.
1 min
June 19, 2026
Gemsbok
Duo met RI34 250 se dwelms betrap
Twee mans, onderskeidelik 37 en 39 jaar oud, is naby Askham in die ZFM-distrik in hegtenis geneem, nadat hulle na bewering in besit van dagga- en mandrax-tablette met 'n geraamde gekombineerde waarde van R134 250-00 gevind is.
1 min
June 12, 2026
Gemsbok
Stroper by natuurreservaat vasgetrek
Veldwagters by 'n plaaslike natuurreservaat het op 6 Junie 2026 omstreeks 16:30 die Nieuwoudtville SAPD gekontak om 'n verdagte persoon in die park aan te meld.
1 min
June 12, 2026
Gemsbok
Departement eis optrede oor Kai !Garib Munisipaliteit se verswakkende water- en sanitasiedienste
Die adjunkminister van water en sanitasie, Sello Seitlholo, het die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit veroordeel - omdat hulle nie remediërende maatreëls geïmplementeerdhet, wat daarop gemik is om volgehoue tekortkominge in hul water- en sanitasiedienste aan te spreek nie.
2 mins
June 12, 2026
Gemsbok
New Early Childhood Development Centre brings hope to children in rural Northern Cape community
In the rural settlement of Maruping Village, approximately 15km from Kuruman near Kathu, a brand-new Early Childhood Development (ECD) building is opening its doors to some of South Africa's most vulnerable children - offering not only safe classrooms and upskilled teachers, but also dignity, opportunity and hope for the future.
2 mins
June 12, 2026
Gemsbok
Upington-man gevonnis tot 15 jaar direkte gevangenisstraf vir verkragting van swanger vrou
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) neem kennis van die vonnis wat deur die Upington-streek- hof opgelê is teen Irnest Dingaan (33), wat tot 15 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis is vir die verkragting van 'n 29-jarige swanger vrou in Rosedale, Upington.
1 mins
June 05, 2026
Listen
Translate
Change font size
