Facebook Pixel Van Zylsrus beplan hul eerste Kunsfees in Oktober | Gemsbok - newspaper - Magzter.comでこの記事を読む

試す - 無料

Van Zylsrus beplan hul eerste Kunsfees in Oktober

Gemsbok

|

June 20, 2025

Die idee om 'n kunsweek op Van Zylsrus, in die Noord-Kaap, die eerste in sy soort, moontlik van 7 - 9 Oktober 2025, tydens die skoolvakansie 'n werklikheid te maak, is Pieter Pienaar se idee.

Die idee het hom beetgepak toe hy sy broer en skoonsuter se oornagplasie in April vir 10 dae bestuur het. Pieter is 'n afgetrede kunsonderwyser en is ook 'n stigterslid van die kunste-gebaseerde onderneming, Bridge Co-Creatives, wat hy saam met 'n kunskollega, Carol Preston, bedryf. Een van die oogmerke van Bridge Co-Creatives is o.a. om deur 'samewerkende' kunsaktiwiteite mense die kleurvolle geleentheid te bied om weer opnuut met verwondering en respek na hulself en ander in groepsverband te kyk. Intussen het On the Beat Communications, onder leiding van Balfour Lekgwathi ook aangedui dat hul onderneem om deel te wees van die werksaamhede van die week; hulle ondersteun sosiale kwessies wat hulle op panele uitbeeld.

Die kunsweek op Van Zylsrus is egter 'n gebeurtenis wat die grense van Bridge Co-Creatives se tipiese werkswinkel-aanbiedingsmetode verskuif; dit sal in der daad samewerking op vele vlakke verg en die gemeenskapleiers op Van Zylrus is gretig om deel te wees daarvan.

Op hierdie stadium is Pieter en Carol besig om naarstiglik voelers uit te steek en hulle praat met vele rolspelers in die kunsgemeenskap oor hoe om hierdie kunsweek 'n werklikheid en 'n sukses te maak, wat dalk volgende jaar, D.V., weer aangepak kan word (wat die wens van die Van Zylsrus-gemeenskap is).

Gemsbok からのその他のストーリー

Gemsbok

Gemsbok

Askham Boeresport om die draai

GEMSBOK-ASKHAM: Dis weer tyd vir die gewilde Askham Boeresport wat elke jaar gedurende Julie aangebied word.

time to read

1 mins

July 02, 2026

Gemsbok

Gemsbok

Swak besluite beroof NK steeds van basiese dienste

GEMSBOK-UPINGTON: Die Ouditeur-Generaal se onlangse verslag toon dat finansiële wanbestuur en swak besluite inwoners in die Noord-Kaap steeds van basiese dienste beroof.

time to read

1 mins

July 02, 2026

Gemsbok

Gemsbok

"Go Turkoois" veldtog sluit af met 'n kragtige boodskap teen bejaarde mishandeling

Die maandlange \"Go Turkoois\" veldtog teen bejaarde mishandeling het op 'n betekenisvolle wyse afgesluit tydens die viering van Wêreld Bewusmakingsdag teen Bejaarde Mishandeling by Vlytige Bejaardes Dienssentrum in Rosedale, Upington.

time to read

2 mins

June 26, 2026

Gemsbok

Vyf vas na gesteelde beeste van + R60 000 in Kuruman teruggevind is

Gesteelde beeste ter waarde van 'n geraamde R60 000 is met hul eienaar herenig nadat 'n intelligensiegedrewe polisie-operasie in Kuruman gelei het tot die in hegtenisneming van vyf verdagtes.

time to read

2 mins

June 26, 2026

Gemsbok

Gemsbok

Polisie beslag dwelms ter waarde van duisende rand

Op Vrydag 12 Junie 2026 het polisie lasbriewe vir deursoeking en beslaglegging uitgevoer by twee geïdentifiseerde persele wat daarvan verdink word dat hulle betrokke is by dwelmhandel.

time to read

1 min

June 19, 2026

Gemsbok

Duo met RI34 250 se dwelms betrap

Twee mans, onderskeidelik 37 en 39 jaar oud, is naby Askham in die ZFM-distrik in hegtenis geneem, nadat hulle na bewering in besit van dagga- en mandrax-tablette met 'n geraamde gekombineerde waarde van R134 250-00 gevind is.

time to read

1 min

June 12, 2026

Gemsbok

Stroper by natuurreservaat vasgetrek

Veldwagters by 'n plaaslike natuurreservaat het op 6 Junie 2026 omstreeks 16:30 die Nieuwoudtville SAPD gekontak om 'n verdagte persoon in die park aan te meld.

time to read

1 min

June 12, 2026

Gemsbok

Departement eis optrede oor Kai !Garib Munisipaliteit se verswakkende water- en sanitasiedienste

Die adjunkminister van water en sanitasie, Sello Seitlholo, het die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit veroordeel - omdat hulle nie remediërende maatreëls geïmplementeerdhet, wat daarop gemik is om volgehoue tekortkominge in hul water- en sanitasiedienste aan te spreek nie.

time to read

2 mins

June 12, 2026

Gemsbok

New Early Childhood Development Centre brings hope to children in rural Northern Cape community

In the rural settlement of Maruping Village, approximately 15km from Kuruman near Kathu, a brand-new Early Childhood Development (ECD) building is opening its doors to some of South Africa's most vulnerable children - offering not only safe classrooms and upskilled teachers, but also dignity, opportunity and hope for the future.

time to read

2 mins

June 12, 2026

Gemsbok

Upington-man gevonnis tot 15 jaar direkte gevangenisstraf vir verkragting van swanger vrou

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) neem kennis van die vonnis wat deur die Upington-streek- hof opgelê is teen Irnest Dingaan (33), wat tot 15 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis is vir die verkragting van 'n 29-jarige swanger vrou in Rosedale, Upington.

time to read

1 mins

June 05, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size