試す 金 - 無料
WegRy Roetes wat Roep - 2013 Spesiale Uitgawe

WegRy Roetes wat Roepのみを購読する
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
22 puik ekspedisieroetes in Suid-Afrika! Begin beplan: Karoo tot Kalahari, Weskus tot Wildekus en Volledige inligting: Goeie kaarte, nuttige nommers en gradering vir gesinsvriendelikheid.
WegRy Roetes wat Roep Description:
WegRy se 2013-tydskrif is ’n 128 bladsy lange kaartgids, wat gegrond is op die 24 roetes wat saam die tydskrif verskyn het as die Roetes wat Roep-reeks. Hierdie toeganklike, beskostigbare bestemmings wat op heelwat mense se 4x4-wenslys is, sluit van Suider-Afrika se beste agterpaaie in.
Die omvattende besprekings sal ’n uitbreiding wees van die oorspronklike roetes wat die afgelope drie jaar verskyn het. By elke roete verskyn ’n volledige kaart, bespreking van die roete, raad oor wat jy kan verwag, wanneer om te gaan en blyplek – dis eintlik alles wat jy sal nodig hê om jou toer te beplan. By elke roete verskyn ook een of meer roetevoorstelle.