試す 金 - 無料
Weg! Ry & Sleep Selfdoengids - 2023

Weg! Ry & Sleep Selfdoengidsのみを購読する
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
In hierdie uitgawe: 19 Projekte vir kampeerders - Met stap vir stap aanwysings; 7 Wenke as jy tweedehands koop; Diens self jou woonwa - Wiellaers, Remskoene en Gasstutte; Woonwa-onderhoud & seilsorg; Plan B op die internet - + 15 slim kampplanne.
Weg! Ry & Sleep Selfdoengids Description:
Die A-tot-Z-gids vir elke kampeerder met handige wenke en stap-vir-stap verduideliking van verskeie selfdoenprojekte. Van hoe om jou woonwa te berg regdeur tot die dilemma van houtvrot. Battery- en bande-sorg is net so belangrik tot vir die wat ’n woonwa self wil diens. Dit sluit in die neuswiel en koppelstuk tot die remme en wiellaers. Daar is ook raad hoe om jou swartpot nuwe lewe te gee en om jou handbyl weer te vernuwe. Laastens deel medekampeerders hulle eie kampwenke en ’n klomp idees van die internet af word op die proef gestel.