Weg! Klassiek - Volume 1
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
Klassieke Weg! 'n Kuer uit Weg se beste reisverhale.
Weg! Klassiek Description:
Klassieke Weg verteenwoordig van die beste reisjoernalistiek waarvoor Weg oor die afgelope dekade bekend geword het. In hierdie digitale publikasie verskyn 15 van ons beste reisverhale – herleef Antarktika se eensame ysvlaktes soos gesien deur die oë van Bun Booyens, vaar weer saam met Dana Snyman op die warm waters van die Tanganjikameer aan boord van die hinkende Liemba, of klim in die Weg-Condor saam met Toast Coetzer op ’n agterpadreis deur die platteland van Suid-Afrika. Ook met stor ies deur Sophia van Taak, Albertus van Wyk, Barnie Louw, Esma Marnewick en Erns Grundling.
