Weg!: Stapgids - 2021
Weg!: Stapgidsのみを購読する
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
In hierdie uitgawe van Weg! - Stapgids: Stapkos - Smul sonder swaar dra; Só voel die Drakensbergse dwarsklim; Is jy lus vir die Walvis? - 5 dae van sonskyn, seelug en strande!; Die naam is Botha, Fanie Botha; 10 Top dagstaproetes en Dís wild! - Wolkberg, Hluhluwe-iMfolozi en Towerkop.
Weg!: Stapgids Description:
Vanjaar se stapgids is weer propvol voorstelle wat jou sal help om ná die tyd van inperking in die buitelug te kom.
Is jy ’n stapgroentjie? Kies een van ons dagstappe, of doen ’n slenterstaproete in die Sederberg, die Baviaanskloof of langs die pragtige strande in die Oos-Kaap.
Het jy lus vir ’n groter uitdaging? Gaan stap in die Naukluft-woestyn, of deurkruis die Kruger – te voet!
Ons wys vir jou lekker naweekstaproetes in jou omgewing, neem jou na Suicide Gorge en Kilimandjaro, en verken van die ongerepste, asemrowendste dele van die Drakensberg.
Jy het nou genoeg op die rusbank gelê en TV kyk! Kry vandag nog jou eksemplaar van Weg! Stapgids en verken jou nuwe vryheid!
