試す 金 - 無料
SARIE BRUID - 2016
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
Hoe mooi, hoe slim! was my reaksie op elk van die troues in hierdie uitgawe. Van die Swartland tot die Karoo, van landelike Nieu-Bethesda tot in die Kaapse middestad, het Suid-Afrikaners ’n dag geskep wat hulle – en vir seker ook die gaste – altyd sal onthou. Daar was ook pare wat op buitelandse bestemmings besluit het, soos Griekeland en Italië, en hoe inspirerend was hul troureis nie. Geniet hierdie 132 blaasje saam met ons, en al die drome wat dit optower! - Michélle van Breda, redakteur..
SARIE BRUID Description:
SARIE Bruid is deel van elke bruid se mooiste oomblik. “Sprokiesmooi, skeppend, so besonders. Met dié SARIE BRUID gaan jy jou hart verloor, want troues vandag is ver van net glans. Elk vertel ‘n spesiale storie. Elke stukkie mooi verklap iets van liefde en omgee” Michélle van Breda, Redakteur SARIE
