試す 金 - 無料
Reg vir Skool - May 2014
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
Groot motoriese vaardigheid, Syfervaardigheid en Kreatiwiteit Kreatief vir ’n slim hartedief.
Reg vir Skool Description:
Die sleutel tot sukses op skool is ‘n goeie begin. Reg vir Skool is die tydskrif Baba & Kleuter se digitale gids vir Afrikaanse ouers wat hul kinders op ’n prettige manier wil toerus met al die vaardighede wat nodig is vir graad een, sodat hulle die jaar met entoesiasme en selfvertroue kan begin. Die proses begin tydens die babajare, want ontwikkelingsmylpale bou op mekaar. Reg vir Skool dek alles: groot motoriese vaardighede, fyn motoriese vaardighede, taalvaardighede, syfervaardighede, visuele vaardighede, emosionele gereedheid, lewensvaardighede en kreatiwiteit. Aktiwiteite en raad word vir elke ouderdom gegee, vanaf babatyd tot vyf jaar oud sodat ouers die regte speletjies op die regte ouderdom kan aanmoedig. Met Reg vir Skool is skoolgereedheid sommer kinderspeletjies!