試す 金 - 無料
Landbouweekblad: Innovasie - 2025
Landbouweekblad: Innovasieのみを購読する
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
In hierdie uitgawe van Landbouweekblad - Innovasie: Meer geld in boere se sak - Vleisuitvoerplan van miljarde rande; Koolstofkrediete – só werk dit; Groter opbrengste met minder insette - Dís hoe dié boere dit regkry; Herlewingslandbou - G’n kortpaaie, maar nou makliker om te begin, Wortels! - Jou beste werktuig, Beeste verras in wingerde; 15 Top-Boereplanne - Nat sojalande? Geen probleem!, Karoo-halsband vir skape maak draai in VSA, Australië en Goedkoop geiser + vele meer!
Landbouweekblad: Innovasie Description:
Die eerste uitgawe van Innovasie bevat die vindingrykste idees, konsepte en planne – van die impak van kunsmatige intelligensie op plaasbesluite tot maniere om die ergernis van beurtkrag tot jou voordeel te gebruik. Verdeel in 7 afdelings – algemene bestuur, alternatiewe energie, herlewingslandbou en grondgesondheid, saaiboerdery en meganisasie, tuinbou, water en besproeiing, en vee en jag – sal jy maklik vernuwende planne kan vind om jou te help om aan die voorpunt te vooruitgang te bly. Die beste planne word immers op plaasvlak gebore.