試す 金 - 無料
Landbou Herlewings - Issue 2019
Landbou Herlewingsのみを購読する
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
In Landbou Herlewing: Dié boere laat dit werk! - Danie Slabbert (Reitz), Izak Dreyer (Vrede), Carel Kriek (Heidelberg); Beste raad uit VSA - Dink aan jouself as 'n sonligboer, Koolstof-stikstof-verhouding bepaal alles, Hoekom wisselbou met net mielies, soja nie werk nie; Bestuur - Só spring jy weg, Kies die regste dekgewas, Goedkoper met bewaringslandbou; Anthony Muirhead - 'Bewerk as jy moet'; Ultrahoëdrukbeweiding - Zietsman & Lund gee raad en Gabe Brown - 'Koolstof bepaal my wins'.
Landbou Herlewings Description:
Herlewingslandbou – ’n terugkeer na die grond soos dit was voor die moderne landbou dit uitgeput het – word allerweë beskou as dié boerderybenadering wat Suid-Afrikaanse boere op lang termyn op hul plase kan hou. In hierdie eerste uitgawe van Landbou Herlewing vertel ons lesers wat herlewingslandbou is, hoe jy daarmee begin, bekyk die verskillende aspekte daarvan uit ’n praktiese oogpunt, en gee raad van buitelandse én Suid-Afrikaanse boere wat reeds die pad stap.