Landbou Boereplanne - 2023
Landbou Boereplanneのみを購読する
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
In hierdie uitgawe van Landbou Boereplanne: Só maak mens - 60+ Plaasplanne wat werk!; Maak oes só enige plek skoon; Vrugteboer se goedkoop nette; Eie skaapras tem woestynplaas; Energie - Só fnuik sojaboer beurtkrag + 'Wipplank’ gee panele 4 uur meer son en Bosroller verdubbel drakrag.
Landbou Boereplanne Description:
’n Goeie boer kán 'n plan maak. In Landbou Boereplanne verskyn meer as 50 van die vindingrykste oplossings vir onder meer arbeids- en energieprobleme, besproeiing en veeboerdery wat deur die jare in Landbouweekblad verskyn het – van hoe om self diesel te maak en hidrokrag op te wek tot om onkruid in nat lande te bespuit, manalleen ‘n 500 kg-vuurvegter op ’n bakkie te laai en wilde beeste te beheer.
