試す 金 - 無料
Kortpaaie - Spesiale kookboektydskrif saamgestel deur Herman Lensing - Uitgawe 1 - 2024
Magzter GOLDで無制限に
読む Kortpaaie - Spesiale kookboektydskrif saamgestel deur Herman Lensing 10,000以上の雑誌や新聞を1回の定期購読で購読できます
カタログを見るKortpaaie - Spesiale kookboektydskrif saamgestel deur Herman Lensingのみを購読する
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
In hierdie uitgawe van Kortpaaie: Spaar tyd met moderne tegnologie; 65+ Nuwe resepte - Kook byna alles in dié katoeters; Kook beter - Slim wenke vir jou kombuis; Gou-gou uit die mikrogolf, Geurig in die slow cooker, Nostalgies uit jou braaipan, Kortpad met die air-fryer, Vinnig in ’n drukkoker.
Kortpaaie - Spesiale kookboektydskrif saamgestel deur Herman Lensing Description:
Ontdek nog 'n merkwaardige kookboektydskrif deur Herman Lensing, met meer as 65 maklik-om-te-maak resepte vir die huiskok - dit sluit in vir ontbyt, middagete, aandete en soet lekkernye. Van geurige, smaakvolle geregte, wat in jou mikrogolf voorberei word tot die slim, tydbesparende voordele van jou drukkoker. Herontdek die gerief van jou “slow cooker" om trooskos moeiteloos voor te berei, en herleef ook die nostalgie van die braaipan. Plus, span jou lugbraaier beter in om jou kosmaakvaardighede na nuwe hoogtes neem. Met hierdie kombuiskatoeters, wat die toets van tyd weerstaan het, transformeer Herman alledaagse kos in gourmet-disse.