試す 金 - 無料
Huisgenoot: Huiswerk Gedoen - 2019

Huisgenoot: Huiswerk Gedoenのみを購読する
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
Dié slag het ons ’n omvattende afdeling oor vervoer met artikels oor vliegtuie, treine, motors en skepe, en ons kyk ook terug na hul geskiedenis en ontwikkeling asook na motorenjins en Suid-Afrika se hawens. Ons het ook so baie wonderlike artikels oor insekte dat ons weer ’n afdeling daaroor wou insluit. Dié keer het ons inligting oor miere, skoenlappers, sprinkane en stokinsekte.
Huisgenoot: Huiswerk Gedoen Description:
Speel vinnig klaar met skoolprojekte met die hulp van Huisgenoot se Huiswerk Gedoen no. 2. Dit is propvol interessante feite, van voëls en insekte tot die geskiedenis van vervoer en die oorsprong van kos. Elke artikel is op die skoolleerplan gegrond en sluit ’n lys leersame webtuistes, video’s en apps in.