試す 金 - 無料
Huisgenoot – Koninklikes - Spesiale Uitgawe
Huisgenoot – Koninklikesのみを購読する
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
In hierdie spesiale uitgawe van Huisgenoot Koninklikes: Koninginne & prinsesse - Hul lewens, liefdes, skandale en triomfe; Europa, Brittanje, Die Ooste... - Die vroue wat als vir hul mense opoffer; 26 Glansvroue op die wêreld se spogtrone - Kate, Charlene, Meghan, Caroline, Stéphanie, Máxima, Sofia, Masako en nog baie meer; My vrou of my troon! - Ongelooflike liefdesverhale.
Huisgenoot – Koninklikes Description:
Skink ’n koppie tee en skuif reg om meegevoer te word! Hierdie koninginne, keiserinne, prinsesse, hertoginne en gravinne is lewende hedendaagse sprokies, kompleet met liefdesverhale om jou te laat swymel, hope glans en genoeg drama om jou vasgenael te hou.
Vind meer uit oor Kate Middleton se reis na haar nuwe rol as Catherine, prinses van Wallis, hoe koningin Rania die liefling van die Midde-Ooste geword het, herbesoek prinses Caroline se tragiese liefdeslewe en verdiep jou in nog vele meer verhale van vroue wat inspireer en regeer.
Dis die ideale leesstof vir koninklike aanhangers wat lus vir ’n lekker dosis ontvlugting met ’n goeie skeut fabelagtigheid.