試す 金 - 無料
Eenvoud - 2022

いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
In Eenvoud: Maak jou spenskas vol - Appelasyn, blatjang, slaaisous, mosterd, warmsjokolade...; Bóér op jou werf - Plant ’n tuin vir die kostafel, Groentekalender (wanneer om te plant en te pluk)... en hou sommer hoenders aan!; Suurlemoene, asyn en koeksoda - vir ’n skitterblink huis; Meng jou eie gesigolie, borduur ’n beertjie, hekel ’n kombers én lyfskroppers, kook seep ... 40 + selfdoenprojekte; Koop minder, koop slimmer, maak meer... dis beter vir die aarde
Eenvoud Description:
Smag jy na ’n stiller, meer skeppende lewe? Waar jy vir vriende geskenke maak pleks van haastig iets wat in massa geproduseer word van ’n rak af gryp. Waar jy nader aan die aarde lewe; miskien ’n bietjie boer op jou werf; ’n groentetuin, dalk ’n hoender of twee vir vars eiers?
Eenvoud wys wat jy in jou spens- en skoonmaakkas maklik self kan maak pleks van om dit te koop in plastiek verpakking: Granola, jogurt, slaaisous, sitrusskoonmaakmiddel, katoenjammerlappies... Dieselfde geld vir jou badkamerkas – kook jou eie seep, meng gesigolie en reukweerder, hekel wattelappies...
Jy hoef nie ’n meestersjef of handwerkghoeroe te wees nie. Geniet die proses van met jou hande werk en iets nuuts leer; weg van die rekenaar af. En eksperimenteer – Eenvoud het ook mooi skoon bladsye waar jy notas kan neerskryf. (Plus gratis uitknip-etikette, geskenkkaartjies en ’n herwinplakaat.)
Laat Eenvoud jou bystaan op die pad na ’n groener en meer skeppende en betekenisvolle lewe.