Die ABC van ADHD - Uitgawe 1
Die ABC van ADHDのみを購読する
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
In hierdie uitgawe van ADHD: Positiewe kommunikasie - Praat sagter met jou kind, Neem beheer & sien groei, Opbouende woorde is jou pad tot sukses; Medikasie & behandeling - Wat is jou opsies?, Stimulante & die newe-effekte, Riglyne vir die beste resultate; Dis my superkrag! - Só lewe ek met ADHD - 7 merkwaardige mense vertel hul stories en Kies 'n skool - Die waarde van die regte onderwyser, Die wet sê só, Wenke om kinders te help leer.
Die ABC van ADHD Description:
Een uit 20 kinders word deur aandaggebrek-hiperaktiwiteitsindroom (ADHD) geaffekteer, en in Suid-Afrika ’n geraamde 1 miljoen volwassenes. Tog bly dit ’n toestand wat gereeld verkeerd gediagnoseer word. Daar bestaan soveel mites en misverstande oor ADHD, veral wat die behandeling daarvan betref. Hierdie spesiale uitgawe is enig in sy soort gelaai met inligting wat iemand wat deur ADHD geaffekteer is, moet weet om die wêreld aan te pak. Dit kombineer goed-nagevorste inhoud met ware ervarings. Die blaaie bied advies van kundiges, kennis en inspirerende stories wat die leser in staat stel om ADHD beter te verstaan. As ons almal beter daaroor ingelig is, kan ADHD in ’n superkrag omskep word.
