AA Reisiger - Somer 2023
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
In hierdie uitgawe van AA Reisiger: Ry & Bly in die Breedevallei - Eetplekke, wynkelders, staproetes en meer!; Verken Jozi op 'n skaatsplank; Welkom in Malawi - Die warm hart van Afrika; Geskenke vir almal - Kyk wat is op ons lys en 11 Braairesepte.
AA Reisiger Description:
AA Reisiger is ’n kwartaalblad wat op reisbestemmings en safari’s in Suider-Afrika en die res van die wêreld fokus. Dit dek ook verskeie leefstylonderwerpe, eko-toerisme en buitelug-aktiwiteite (soos stap, hengel en voëlkyk), sowel as resepte. Die Outomobiel-Assosiasie (AA) se verbintenis tot motoronderhoud, padvervoer en padreiskwessies is ’n kerndeel van die inhoud.
