試す 金 - 無料
KERKBODE - 24 Januarie 2020

いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
2020: Eerste Kerkbode-uitgawe is in die pos Baie dankie aan elke lidmaat en gemeente wat weer vanjaar sy / haar steun vir Kerkbode se joernalistieke doelwit gewys het deur in te teken op die gedrukte koerant. Dis heerlik om te werk aan 'n produk wat van Bredasdorp tot Otavi stories vertel! Hierdie subskripsies is steeds 'n noodsaaklike deel van ons sakemodel. Dit laat ons toe om te belê in digitale platforms soos www.kerkbode.co.za en die Kerkbode-app wat tans gratis aan alle gebruikers beskikbaar is. Die syfers waarna ons kyk wanneer dit by Kerkbode se webwerf kom, is die groei in klieks (bladlese) en unieke gebruikers. Ons het in 2019 altesaam 1,1 miljoen klieks gekry, wat sowat 400 000 meer is as die aantal klieks in 2018. Meer as 178 000 unieke gebruikers het ons stories, rubriek of vakatures kom lees en ons hoop om hulle almal weer deur die loop van 2020 te sien.
KERKBODE Description:
Kerkbode is deesdae ewe tuis op die virtuele rakke van die digitale wêreld se app-winkels as in die voorportale van byna 400 gemeentes wat getrou inteken op die koerant se gedrukte weergawe.
Ons weet Kerkbode-lesers wil, tesame met die lekkerlees-ervaring van die papierkoerant wat 18 keer per jaar verskyn, ook deur die week op hoogte bly van vuurwarm kerknuus en die jongste vakatures. As volwaardige multiplatform-kerknuusdiens is dit ons doel om aan daardie behoefte te voldoen.
最近の問題
22 Oktober 2021
8 Oktober 2021
17 September 2021
27 Augustus 2021
13 Augustus 2021
16 Julie 2021
18 Junie 2021
28 Mei 2021
14 Mei 2021
23 April 2021
19 Maart 2021
19 Februarie 2021
29 January 2021
27 November 2020
13 November 2020
23 Oktober 2020
9 Oktober 2020
18 September 2020
14 Augustus 2020
31 Julie 2020
28 Augustus 2020
28 Augustus 2020
17 Julie 2020
12 Junie 2020
15 Mei, 2020
01 Mei, 2020
17 April 2020
20 Maart 2020
6 Maart 2020
14 Februarie 2020
関連タイトル
Die Son
Isolezwe ngoMqibelo
George Herald
Greytown Gazette
Kouga Express
Mosselbay Advertiser
Knysna Plett Herald
Oudtshoorn Courant
Suid-Kaap Forum
Swartland Gazette
Isolezwe lesiXhosa
Klerksdorp Record
Gemsbok
Brits Pos
Rustenburg Herald
Klerksdorp Midweek
Klerksdorp Lentswe
Noordwester
Stellalander
Mafikeng Mail
Rustenburg Herald Bonus
DistriksPos
EikestadNUUS
Polokwane Observer
Hermanus Times
Bosveld Review
TygerBurger Durbanville
Polokwane Review
Bloem News/Nuus
TygerBurger Bellville