試す 金 - 無料
KERKBODE - 29 November 2019

いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
Spesiale uitgawe: Leraars van môre
In die jongste gedrukte uitgawe van Kerkbode (omslagdatum 29 November) stel ons 'n nuwe geslag aan die woord. Van bl 12 -17 luister ons hoe die proponente van drie universiteite gesels oor hul skripsietemas, talente en hulle toekoms in die NG Kerk.
Oorsig: 2019
Die afgelope jaar was een van sterk groei vir www.kerkbode.co.za, met meer as 1 miljoen bladlese (klieks op stories), soos gemeet op Google Analytics vanaf 1 Januarie. Dit oortref die vorige jaar se webverkeer met meer as 390 000 klieks. Ons is dankbaar vir die toenemende aandag van ons lesers se oë.
Oorgang na digitaal
Soos 'n boer wat sit met ou appelbome wat vervang moet word maar nog steeds mooi appels dra en geld inbring, weet ons ook dat die papierkoerant ons handelsmerk gebring het tot waar hy vandag is. Ons is dus veral dankbaar vir gemeentes wat steeds inteken op daardie inkomstegewende deel van die besigheid. Die lesers wat nie net die gratis web ondersteun nie, maar wat deur middel van hulle intekenfooi daadwerklik geld belê in Kerkbode se joernalistiek en ons digitale projekte en toekomsplanne só befonds.
KERKBODE Description:
Kerkbode is deesdae ewe tuis op die virtuele rakke van die digitale wêreld se app-winkels as in die voorportale van byna 400 gemeentes wat getrou inteken op die koerant se gedrukte weergawe.
Ons weet Kerkbode-lesers wil, tesame met die lekkerlees-ervaring van die papierkoerant wat 18 keer per jaar verskyn, ook deur die week op hoogte bly van vuurwarm kerknuus en die jongste vakatures. As volwaardige multiplatform-kerknuusdiens is dit ons doel om aan daardie behoefte te voldoen.
最近の問題
22 Oktober 2021
8 Oktober 2021
17 September 2021
27 Augustus 2021
13 Augustus 2021
16 Julie 2021
18 Junie 2021
28 Mei 2021
14 Mei 2021
23 April 2021
19 Maart 2021
19 Februarie 2021
29 January 2021
27 November 2020
13 November 2020
23 Oktober 2020
9 Oktober 2020
18 September 2020
14 Augustus 2020
31 Julie 2020
28 Augustus 2020
28 Augustus 2020
17 Julie 2020
12 Junie 2020
15 Mei, 2020
01 Mei, 2020
17 April 2020
20 Maart 2020
6 Maart 2020
14 Februarie 2020
関連タイトル
Die Son
Isolezwe ngoMqibelo
George Herald
Greytown Gazette
Kouga Express
Mosselbay Advertiser
Knysna Plett Herald
Oudtshoorn Courant
Suid-Kaap Forum
Swartland Gazette
Isolezwe lesiXhosa
Klerksdorp Record
Gemsbok
Rustenburg Herald
Brits Pos
Klerksdorp Midweek
Klerksdorp Lentswe
Noordwester
Stellalander
Mafikeng Mail
Rustenburg Herald Bonus
Polokwane Observer
DistriksPos
EikestadNUUS
Hermanus Times
TygerBurger Durbanville
Bosveld Review
Polokwane Review
Bloem News/Nuus
TygerBurger Bellville