Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

10,000以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$149.99
 
$74.99/年
The Perfect Holiday Gift Gift Now
Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

10,000以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$NaN
 
$NaN/年

お急ぎください、期間限定オファー!

0

営業時間

0

0

.

KERKBODE - 25 Oktober 2019

filled-star
KERKBODE

Magzter GOLDで無制限に

読む KERKBODE 10,000以上の雑誌や新聞を1回の定期購読で購読できます  

カタログを見る

1ヶ月

$14.99

1年 $149.99

$74.99

$6/month

Save 50%
Hurry, Offer Ends in 8 Days

(OR)

KERKBODEのみを購読する

この号を購入: 25 Oktober 2019

25 Oktober 2019 から始まる undefined 号

25 Oktober 2019 から始まる undefined 号

この号を購入する

$0.99

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

Please choose your subscription plan

いつでもキャンセルできます。

(義務なし) ⓘ

定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)

デジタルサブスクリプション

即時アクセス ⓘ

今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。

安全性を確認済み

支払い ⓘ

Magzter は Authorize.Net の認定販売業者です。詳細はこちら

この号では

Oom Japie gegroet
Met die afsterwe van ds Japie du Plessis verloor die NG Kerk een van sy mees geliefde leraars, skryf Gerdrie van der Merwe in die jongste Kerkbode (omslagdatum 25 Oktober). Lees die volledige huldeblyk hier: https://kerkbode.christians.co.za/2019/10/15/ng-kerk-groet-kerklike-ikoon-en-legende/

Nuus uit Benoni
Die groot NG Kerk-storie tans is steeds die Algmene Sinode (6-11 Oktober) en die Kerkbode-span gebruik bl 10 tot 16 van dié gedrukte uitgawe om al die besluite en nuusgebeure in genoegsame detail en foto's vir lesers weer te gee. Hier is 'n oorsig van die mees gelese stories en die grootste besluite:
https://kerkbode.christians.co.za/2019/10/15/mees-gelese-stories-by-algemene-sinode-2019/

Só kan jy Kerkbode ondersteun
Indien jy Kerkbode se joernalistiek geniet en vertrou, nooi ons jou uit om ons te ondersteun deur in te teken op die gedrukte koerant wat steeds grootliks al ons digitale projekte (die Kerkbode-app en regstreekse blogs soos by die afgelope sinode) kruis-befonds. Vind uit hoeveel dit vir jou gemeente sal kos om in te teken by ons aanlyn-sakrekenaar. Of stuur 'n e-pos met 'n navraag na leroux@bmedia.co.za
https://kerkbode.christians.co.za/inteken/

KERKBODE Description:

Kerkbode is deesdae ewe tuis op die virtuele rakke van die digitale wêreld se app-winkels as in die voorportale van byna 400 gemeentes wat getrou inteken op die koerant se gedrukte weergawe.

Ons weet Kerkbode-lesers wil, tesame met die lekkerlees-ervaring van die papierkoerant wat 18 keer per jaar verskyn, ook deur die week op hoogte bly van vuurwarm kerknuus en die jongste vakatures. As volwaardige multiplatform-kerknuusdiens is dit ons doel om aan daardie behoefte te voldoen.

最近の問題

関連タイトル

人気カテゴリー

Holiday offer front
Holiday offer back