Facebook Pixel Van platejoggie tot veerpyltjies | Swartland Gazette - newspaper - इस कहानी को Magzter.com पर पढ़ें
मैगज़्टर गोल्ड के साथ असीमित हो जाओ

मैगज़्टर गोल्ड के साथ असीमित हो जाओ

10,000 से अधिक पत्रिकाओं, समाचार पत्रों और प्रीमियम कहानियों तक असीमित पहुंच प्राप्त करें सिर्फ

$149.99
 
$74.99/वर्ष

कोशिश गोल्ड - मुक्त

Van platejoggie tot veerpyltjies

Swartland Gazette

|

July 22, 2025

Wanneer hy nie agter die draaitafel is nie, tref hy presies op die teiken, en hierdie keer is dit nasionale roem.

- David Rossouw

Earl Adams van Darling is méér as 'n geliefde "resident DJ" - hy is 'n sportfiguur met 'n missie, 'n mentor met 'n storie, en een van die Wes-Kaap se mees gerespekteerde sportambassadeurs.

Adams het sy plek in die Wes-Kaapse veerpyltjiespan met vasberadenheid, presisie en 'n diep familie-erfenis verwerf en het van Sondag 13 tot Saterdag 19 Julie aan die Suid-Afrikaanse nasionale veerpyltjiekampioenskap by die Wild Coast Sun Resort & Casino in die Oos-Kaap deelgeneem.

"Om die Wes-Kaap te verteenwoordig, is 'n eer, maar vir my is dit ook 'n belofte aan my pa," het Adams gesê.

Swartland Gazette

यह कहानी Swartland Gazette के July 22, 2025 संस्करण से ली गई है।

हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।

क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं?

Swartland Gazette से और कहानियाँ

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Swaar reën plaas boere onder druk

Die swaar reën en wind verlede week hou groot uitdagings vir boere in die Weskus-streek in, met landerye wat onder water staan, planttyd wat verlore gaan en vrese oor verdere vloedskade langs die Bergrivier.

time to read

2 mins

May 19, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Beskerm jouself teen bedrog en valshede

Talle organisasies help kwesbare mense in die Weskus, sien na bejaardes om en bied selfs kinderversorging aan.

time to read

1 min

May 19, 2026

Swartland Gazette

Measures being put in place to ensure reserve safety

Safety concerns on Paarl Mountain Nature Reserve have again come under the spotlight amid reports of criminals allegedly targeting hikers and cyclists using the mountain's trails.

time to read

2 mins

May 19, 2026

Swartland Gazette

Graffiti bederf Paarlberg

Inwoners en toeriste wat deesdae na Paarlberg opkyk of dié ikoniese natuurgebied besoek, word deur twee graffiti-merke begroet.

time to read

1 min

May 19, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Bokke net waar jy kyk

Rassie kies tweede groep

time to read

3 mins

May 19, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Darling, St. Michaels takel mekaar

Die laerskole Darling en St. Michael's het mekaar voorverlede Maandag (4 Mei) in rugby- en netbal-ligawedstryde op die Gabriel Pharoah-sportterrein gepak.

time to read

1 mins

May 19, 2026

Swartland Gazette

Ensuring girls' dignity

Young girls across the West Coast communities continue to benefit from a sustained effort to address period poverty and support equal access to education.

time to read

1 mins

May 19, 2026

Swartland Gazette

Swartland Gazette

Rotariërs help kinders sien

Die Rotariërklub van Riebeekvallei se leuse \"Diens bo Self\", 'n projek wat reeds jong lewens verander, maak gewis 'n verskil.

time to read

2 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Rottweiler takel vrou

'n Oggend se inkopies het vinnig in 'n nagmerrie ontaard toe Natasha de Bruin (46) van Darling deur 'n rottweiler aangeval is.

time to read

3 mins

May 12, 2026

Swartland Gazette

Treindienste verbeter

Inwoners en passasiers van die Malmesbury-treindienste kan van vandeesmaand af uitsien na verbeterde dienste.

time to read

1 min

May 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size