Facebook Pixel Riversdal-skrywer vier bekendstelling van haar eerste boek by biblioteek | Suid-Kaap Forum - newspaper - इस कहानी को Magzter.com पर पढ़ें
मैगज़्टर गोल्ड के साथ असीमित हो जाओ

मैगज़्टर गोल्ड के साथ असीमित हो जाओ

10,000 से अधिक पत्रिकाओं, समाचार पत्रों और प्रीमियम कहानियों तक असीमित पहुंच प्राप्त करें सिर्फ

$149.99
 
$74.99/वर्ष

कोशिश गोल्ड - मुक्त

Riversdal-skrywer vier bekendstelling van haar eerste boek by biblioteek

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

'n Gees van vreugde, inspirasie en viering het die lug op Vrydag 5 Junie in Riversdal-biblioteek gevul, toe die plaaslike skrywer Cynthia Booysen die bekendstelling van haar eerste boek, Brand New: Walk in Transformed Identity, gevier het.

Vriende, familie en lesers het die geleentheid bygewoon om Booysen te ondersteun en saam met haar hierdie belangrike mylpaal as debutskrywer te vier.

Die warm en bemoedigende atmosfeer tydens die bekendstelling het die boodskap van die boek weerspieël - een van transformasie, vernuwing en die ontdekking van 'n nuwe identiteit.

Suid-Kaap Forum

यह कहानी Suid-Kaap Forum के Suid-Kaap Forum संस्करण से ली गई है।

हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।

क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं?

Suid-Kaap Forum से और कहानियाँ

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Dieetkundige maak verskil

Na afloop van Dieetkundigesweek, wat van 1 tot 5 Junie onder die tema \"Meer as net 'n beroep\" aangebied was, word die belangrike rol wat dieetkundiges in gesondheidsorg speel weer beklemtoon.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langenhoven o. 14-netbal skitter onder Wes-Kaapse bestes

Hoërskool Langenhoven se o. 14-netbalspan het die afgelopenaweek hul stempel afgedruk by die Wes-Kaapse skolekampioenskappe deur as een van die agt beste o. 14-spanne in die provinsie te eindig.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Raadslid beleef 'n noue ontkoming

Wat vir Jennifer Hartnick, Hessequa-raadslid, 'n rustige Sondagmiddag op pad na 'n vergadering in Albertinia moes wees, het byna haar lewe gekos toe die motor wat sy bestuur het, aan die brand geslaan het.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Massasterilisasieprojek bied hoop vir Riversdal se diere

Die Community Animal Rescue Society (Cars) gaan op 16 en 17 Junie 'n massasterilisasieprojek by die Riverville-stadion aanbied om die plaaslike troeteldierbevolking te help beheer en dierewelsyn in die gemeenskap te bevorder.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Rowwe see laat mariene lewe floreer

Hoewel winterstorms dikwels met sterk winde, ho# branders en skade geassosieer word, speel hulle 'n onmisbare rol in die vernuwing van die kusomgewing.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Prostaatkanker onder die vergrootglas by Jagersbosch

As deel van hul diens aan die gemeenskap bied Jagersbosch-gemeenskapsorgsentrum elke tweede Dinsdag van die maand 'n gesondheidspraatjie in Die Waenhuis aan.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Daniella keer terug na haar wortels by Stilbaai-toerisme

'n Bekende gesig uit die dorp het hierdie week haar plek by die Stilbaai-toerismekantoor ingeneem toe Daniella Jansen van Rensburg op Maandag 8 Junie as toerismebeampte begin werk het.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hessequa Inheems 2026 - Tiener-kunskompetisie

Tieners tussen 13 en 19 jaar wat in Hessequa woon of skoolgaan, word uitgenooi om deel te neem aan die Inheems 2026 Tiener-Kunskompetisie.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Senior Burgerklub leer kinders die waarde van respek

Die Soetfontein Senior Bugerklub van Melkhoutfontein het op Vrydag 5 Junie 'n baie spesiale besoek aan Melkhoutfontein Primer gebring waar leerders nie net met varsgebakte vetkoeke getrakteer is nie, maar ook waardevolle raad oor respek en goeie maniere ontvang het.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Voorwaarts Primêr vier eeufees van onderwys

Voorwaarts Primêr, een van Riversdal se oudste opvoedkundige instellings, vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size