कोशिश गोल्ड - मुक्त
Vuurwapens en die wet
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Adjudant-offisier Stiaan Claassen van die Stilbaai-polisie doen 'n beroep op alle nuwe intrekkers met vuurwapens om hulle adresse so spoedig moontlik by die registrateur of die polisiestasie te verander.
Volgens die Vuurwapenwet no. 60 van 2000, seksie 25(1) moet sodanige adresverandering binne 30 dae gedoen word. Die registrateur is dan verplig om ontvangserkenning te doen binne 30 dae van ontvangs van sodanige versoek.
Baie mense trek na 'n nuwe adres toe en die laaste waaraan hulle dink is die vuurwapenlisensies en die polisie moet weet waar alle wettige wapens hulle bevind.
Dit gaan jou baie moeite en tyd bespaar wanneer die lisensies hernu moet word, want alvorens die hernuwingsaansoek verwerk kan word moet die korrekte adres op die stelsel verskyn.
यह कहानी Suid-Kaap Forum के Suid-Kaap Forum संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
Suid-Kaap Forum से और कहानियाँ
Suid-Kaap Forum
Heibi stel nuwe afrigterspan aan
HEIDELBERG - Heidelberg-rugbyklub het Vrydag 26 Desember, hul nuwe afrigters en spanbestuurders aangekondig.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Spitbraai vir Huis Stilbaai
STILBAAI - Vir die laaste klompie jare gee 'n weldoener-egpaar van Stilbaai 'n spitbraai vir al die inwoners en personeel van Huis Stilbaai.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
NSRI-wedloop lok 1 200 deelnemers
Die Nasionale Seereddingsinstituut van Suid-Afrika (NSRI) se 10 kmen 5 km-wedlope het Woensdag 31 Desember in Stilbaai plaasgevind en daar was omtrent 1 200 deelnemers.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai Touchies steeds gewild
Georganiseerde raakrugby op die strand het ontstaan toe Rob Louw, vurige Springbokflank van weleer, en 'n paar vriende in 1978 'n klompie manne bymekaar gekry het om informeel teen mekaar te speel.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Alles dryf op rivier
Enigiets wat kan dryf was Saterdagmiddag, 27 Desember, op die Goukourivier by Stilbaai en dit was 'n see van kleur toe honderde deelnemers vir Stilbaai-roeiklub se waterkaskenades opgedaag het.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gedeelte van erf 657 per veiling verkoop
Die verkoop van 'n 3,3 hektaar gedeelte van erf 657 in Stilbaai het by wyse van 'n openbare veiling op Dinsdag 23 Desember plaasgevind.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-bewaringstrust gee terugvoer
Die Stilbaai-bewaringstrust het op 18 Desember hul algemene jaarvergadering in die historiese skoolgebou by die Palinggat gehou.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bertie Barnard se kleurkaskenades was hope pret
STILBAAI - Laerskool Bertie Barnard het op Vrydag 19 Desember hul jaarlikse kleurkaskenades as 'n fondsinsameling met hope pret vir die skool aangebied.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Dr. Begemann roep halt
STILBAAI - Na baie jare se onbaatsugtige diens het dr.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Zana span die seile by Heidelberg-rugbyklub
Die langverwagte algemene jaarvergadering (AJV) van dié dorp se spogproduk, Heidelberg-rugbyklub, oftewel Heibi soos die klub alombekend staan, het onlangs in die Duivenhoks-gemeenskapsaal plaasgevind.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size
