कोशिश गोल्ड - मुक्त
Tuinbouklub leer van orgideë
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
STILBAAI - Die Busy Lizzy huisen tuinbouklub se maandvergadering op Dinsdag 19 Augustus, was weer 'n interessante en leersame oggend.
Hierdie klomp vroue kom nie net bymekaar om oor huistuine te praat terwyl daar tee gedrink word nie, hulle deel raad oor tuine en plante, maar kry altyd die boeiendste gassprekers om meer te wete te kom van 'n klomp uiteenlopende dinge.
In die afwesigheid van die voorsitter, Julie van Deventer, wat op oumadiens was, het Ilse Hafkamp die vergadering gelei en na 'n paar wyse woorde het sy wenke gedeel oor onder andere tuine wat nie baie water vra nie.
Daarna het die twee gassprekers aan die beurt gekom.
O wee die orgidee
यह कहानी Suid-Kaap Forum के Suid-Kaap Forum संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
Suid-Kaap Forum से और कहानियाँ
Suid-Kaap Forum
'Olie vir jou Lamp 2': Van Facebook-groep tot boek
'n Vierde boek het pas uit die pen van Emsie Martin, skrywer en teksredakteur van George, verskyn.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Andru inspireer ander met sy fietstoer
Hoër Landbouskool Oakdale se leerders het Saterdag 17 Januarie vir Andru van Zyl verwelkom toe hy by die skool aangedoen het as deel van sy, My Ride of Hope for the CHOC Cows-fietstoer.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Spanning, sport en vriendskap by rolbaldag
HEIDELBERG - Heidelbergrolbalklub was op Saterdag 10 Januarie die gasheer van vanjaar se opedagtoernooi.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai se eerste busdiens
STILBAAI -In toeka se tyd, toe Stilbaai nog regtig stil was, het Riversdallers die Desembervakansie in Stilbaai deurgebring.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Twee nuwe onderwysers vir Melkhoutfontein Primêr
STILBAAI - Melkhoutfontein spog vanjaar met twee nuwe onderwysers.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kry 'n huis vir hierdie diertjies
Help ons om 'n permanente huis vir hierdie diere te vind deur die Community Animal Rescue Society (Cars) te kontak.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heidelberg veg vir oorlewing
Heidelberg United-krieketklub, wat een van sy swakste seisoene in die klub se trotse geskiedenis beleef, bevind hom komende Saterdag in 'n bittere stryd om oorlewing in die SWDK Garden Route Badgers-promosieligawedstryd weg teen Ladismith-krieketklub.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-jukskeilaer hou ore dag
Die Stilbaai-jukskeilaer het Saterdag 19 Januarie hulle ope dag aangebied en vyf klubs het meegeding.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Rooispan se gees en prestasies kroon Oakdale se kleureatletiek
Die kleureatletiek van Hoër Landbouskool Oakdale, wat op Maandag 19 Januarie plaasgevind het, was 'n dag vol geesdrif, spangees en indrukwekkende atletiekprestasies.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Graad R-klasse bars vanjaar uit hulle nate
Die graad R-klasse van Laerskool Bertie Barnard en Melkhoutfontein Primêr is 'n miernes van bedrywighede.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size

