Facebook Pixel Bettie Kemp onthou M.E.R. in Swellendam | Suid-Kaap Forum - newspaper - इस कहानी को Magzter.com पर पढ़ें

कोशिश गोल्ड - मुक्त

Bettie Kemp onthou M.E.R. in Swellendam

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

M.E.R. oftewel Maria Elizabeth Rothmann is op 28 Augustus 1875 in Swellendam gebore.

- Johan Victor

Sy was een van die merkwaardigste vroue wat ons land die afgelope eeu opgelewer het en sy word ook as een van die grootste Afrikaanse skryfsters en een van die grootste Afrikaners van die twintigste eeu beskryf. In 1893 was sy maar die vierde vrou wat by die South African College, voorloper van die Universiteit van Kaapstad, gaan studeer het.

M.E.R. word ook onthou as een van die grootste pioniers van georganiseerde welsynswerk en gemeenskapsdiens in die algemeen in Suid-Afrika.

Hierdie merkwaardige vrou is in 1975, tien dae na haar honderdste verjaarsdag, in Swellendam oorlede.

Suid-Kaap Forum

यह कहानी Suid-Kaap Forum के Suid-Kaap Forum संस्करण से ली गई है।

हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।

क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं?

Suid-Kaap Forum से और कहानियाँ

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Quinn die laerskoolentrepreneur

Die 10-jarige Quinn Barnes se groot droom is om eendag 'n vlieënier te word, maar intussen het hy as 'n sakeman van formaat ontpop.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langenhoven-atlete mik hoog by SA's

Drie talentvolle atlete van Hoërskool Langenhoven is gekies om aan die gesogte SA Skole-atletiekkampioenskappe deel te neem, wat van 29 April tot 2 Mei by die Pilditch-stadion in Pretoria aangebied word.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Gastronomie die tema van Stilbaai VLV-vergadering

STILBAAI - Die leefstylportfolio van Stilbaai VLV was verantwoordelik vir hulle April-vergadering, en hulle het gesorg vir 'n heerlike samekoms.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Pikkewouter hou potjiekoskompetisie

Pikkewouter-kleuterskool se jaarlikse potjiekoskompetisie op Saterdag 25 April het in perfekte weer plaasgevind.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kleuter sterf op toneel

'n Donker wolk van hartseer hang oor die gemeenskap ná die tragiese dood van die tweejarige Nazeem van Wyk in 'n ongeluk buite Slangrivier en die afsterwe van Jason Adams (21), wat Woensdagmiddag 29 April omstreeks 14:30 sy stryd om lewe verloor het nadat hy ernstige kopbeserings in die ongeluk opgedoen het.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Witsand-water veilig, sê munisipaliteit

Ná dae se kommer en teenstrydige berigte oor moontlike waterbesoedeling, het die Hessequa-munisipaliteit sy inwoners gerusgestel dat Witsand se drinkwater veilig is vir menslike gebruik, volgens amptelike en geverifieerde toetsresultate.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Hessequa vier kreatiewe herwinning in styl

RIVERSDAL - Mode, kreatiwiteit en omgewingsbewustheid het op 16 April by die burgersentrum in Riversdal saamgesmelt tydens 'n kleurvolle \"Recycle Fashion Show\" wat in samewerking met plaaslike skole deur die Hessequa-munisipaliteit aangebied is.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Dank aan die Groei-span

Ons wil graag deur u koerant ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor die hulpvaardige en ywerige Groei-span van die plaaslike Groei-kwekery wat ons as Riversdallers bygestaan het.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Freedom Day Fun Walk lok groot deelname

Die jaarlikse Freedom Day Family Fun Walk het weer groot belangstelling gelok toe oud en jonk op Vryheidsdag, 27 April, by die Riverville-stadion byeengekom het vir 'n dag van fiksheid en pret.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langenhoven open nuwe Astro-veld met groot sportnaweek

Hoërskool Langenhoven gaan die naweek van 8 en 9 Mei geskiedenis maak wanneer hy sy eerste amptelike sportwedstryde op sy splinternuwe Astro-hokkieveld aanbied.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size