कोशिश गोल्ड - मुक्त
Goukoubrug vier 70 jaar
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
STILBAAI - Die Goukourivier deel Stilbaai in twee en in die ou dae het mense van bootjies gebruik gemaak óf oor en weer geswem.
Die eerste pont oor die Goukourivier is op 22 Mei 1918 ingewy en dit was die pont by Riethuiskraal.
'n Pont was 'n noodsaaklike hulpmiddel vir veral die boere en die skoolkinders wat oor die rivier moes kom. Daar was 'n driemanskool by Riethuiskraal.
Hierdie pont is met die groot vloed van November 1928 van sy kabels afgeruk en tot by die see meegesleur.
'n Nuwe pont is gebou en in November 1929 ingewy. Hy het bekendgestaan as die 'klein pontjie'.
In 1922 is daar al voorspraak gemaak en aansoek gedoen vir 'n pont by Stilbaai, maar die Grootfontein-pont is eers in 1932 in werking gestel.
यह कहानी Suid-Kaap Forum के Suid-Kaap Forum संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
Suid-Kaap Forum से और कहानियाँ
Suid-Kaap Forum
'Olie vir jou Lamp 2': Van Facebook-groep tot boek
'n Vierde boek het pas uit die pen van Emsie Martin, skrywer en teksredakteur van George, verskyn.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Andru inspireer ander met sy fietstoer
Hoër Landbouskool Oakdale se leerders het Saterdag 17 Januarie vir Andru van Zyl verwelkom toe hy by die skool aangedoen het as deel van sy, My Ride of Hope for the CHOC Cows-fietstoer.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Spanning, sport en vriendskap by rolbaldag
HEIDELBERG - Heidelbergrolbalklub was op Saterdag 10 Januarie die gasheer van vanjaar se opedagtoernooi.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai se eerste busdiens
STILBAAI -In toeka se tyd, toe Stilbaai nog regtig stil was, het Riversdallers die Desembervakansie in Stilbaai deurgebring.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Twee nuwe onderwysers vir Melkhoutfontein Primêr
STILBAAI - Melkhoutfontein spog vanjaar met twee nuwe onderwysers.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kry 'n huis vir hierdie diertjies
Help ons om 'n permanente huis vir hierdie diere te vind deur die Community Animal Rescue Society (Cars) te kontak.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heidelberg veg vir oorlewing
Heidelberg United-krieketklub, wat een van sy swakste seisoene in die klub se trotse geskiedenis beleef, bevind hom komende Saterdag in 'n bittere stryd om oorlewing in die SWDK Garden Route Badgers-promosieligawedstryd weg teen Ladismith-krieketklub.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-jukskeilaer hou ore dag
Die Stilbaai-jukskeilaer het Saterdag 19 Januarie hulle ope dag aangebied en vyf klubs het meegeding.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Rooispan se gees en prestasies kroon Oakdale se kleureatletiek
Die kleureatletiek van Hoër Landbouskool Oakdale, wat op Maandag 19 Januarie plaasgevind het, was 'n dag vol geesdrif, spangees en indrukwekkende atletiekprestasies.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Graad R-klasse bars vanjaar uit hulle nate
Die graad R-klasse van Laerskool Bertie Barnard en Melkhoutfontein Primêr is 'n miernes van bedrywighede.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size

