Facebook Pixel Pikkewouter hou potjiekoskompetisie | Suid-Kaap Forum - newspaper - इस कहानी को Magzter.com पर पढ़ें

कोशिश गोल्ड - मुक्त

Pikkewouter hou potjiekoskompetisie

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Pikkewouter-kleuterskool se jaarlikse potjiekoskompetisie en karnaval het Saterdag 3 Mei in perfekte weer plaasgevind.

- ■Johan Victor

Nadat die pret vir die afgelope twee jaar in reën plaasgevind het, het die ouerkomitee seker 'n lang sug van verligting gegee toe dié Saterdag 'n heerlike sonskyndag was.

Van vroeg af was dit die ene bedrywighede by die gemeenskapsaal en terwyl die karnaval, met die sirkus as tema, 09:00 binne die saal afgeskop het, het die potjiekos deelnemers stadig begin om hulle stalletjies buite gereed te kry.

Die speletjies binne die saal het die kinders omtrent besig gehou en daar moes behoorlik bontgestaan word om almal te help.

24 spanne het ingeskryf

Suid-Kaap Forum

यह कहानी Suid-Kaap Forum के Suid-Kaap Forum संस्करण से ली गई है।

हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।

क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं?

Suid-Kaap Forum से और कहानियाँ

Suid-Kaap Forum

Is my kind emosioneel reg vir groot skool?

Is my kind emosioneel reg vir groot skool? Dit is die vraag waarmee baie ouers worstel wanneer kinders skoolgaande ouderdom bereik.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Riversdal Blues B-span wen teen Progress

Riversdal Blues se rugbyspanne het Saterdag in spannende wedstryde teen Progress-rugbyklub kragte gemeet, met gemengde uitslae oor al drie spanne.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

From stage fright to spotlight

For many high school learners, stepping onto a stage can feel terrifying.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Bly honger vir kennis

Nuuskierigheid is een van die belangrikste eienskappe wat enige kind - en selfs volwassenes - kan ontwikkel.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

King's College continues to grow as new high school expansion takes shape

Situated within the beautiful Outeniquasbosch Wildlife Village, King's College offers a unique learning environment where children can experience education in a setting that inspires curiosity and connection with nature.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Mental health support in schools more important than ever

Organisations such as the Knysna Initiative for Learning and Teaching (Kilt) call for greater support and awareness in classrooms and communities.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Silver Stars se liggie word geblus

Heidelberg-rugbyklub het Saterdag in hul SWDRU Superliga A-wedstryd weer tekens van hul beste vorm getoon toe hulle Silver Stars van George met 31 - 12 op hul tuisveld geklop het.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Parents, know how much sleep your young children really need

Sleep is essential for a child's growth, development and overall well-being.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Social media as a learning tool in the classroom

Social media can provide improved communication between teachers, learners and parents.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Games in class, not only on the playground

South Africa's education landscape is changing, with games and game-like elements having been implemented in classrooms.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size