कोशिश गोल्ड - मुक्त

Doen iets - ons mense voel nie veilig nie

Rustenburg Herald

|

July 02, 2025

Inwoners van Rustenburg is na twee weke steeds verslae oor die skietery helder oordag toe 'n bejaarde egpaar op 'n Saterdagmiddag ten aanskoue van talle lede van die publiek en klante van 'n prominente inkoopsentrum deur gewapende mans doodgeskiet is.

Die skietery is volgens allerlei gerugte deur 'n woordewisseling tussen die egpaar en hul aanvallers voorafgegaan. Hoewel inligting oor die presiese oorsaak van die skietery beperk is, het baie mense vanselfsprekend aanvaar dat skeltaal en oor-en-weer-beledigings een van die redes vir die tragedie was. Dit is egter nie die punt wat ons hier wil aanspreek nie.

Daar is seker min mense wat 30 jaar na 'n nuwe demokrasie nog nie besef dat ons as't ware in 'n totaal ander land woon nie. As sulks, is dit nie noodwendig 'n slegte ding nie - daar is baie voordele daaraan verbonde om na jare van politieke isolasie weer met ope arms deur die internasionale gemeenskap verwelkom te word.

Rustenburg Herald से और कहानियाँ

Rustenburg Herald

South African Police captured by criminals?

The latest series of allegations by Nhlanhla Mkhwanazi - Police Commissioner in KwaZulu-Natal - that the South African Police has been captured by criminal elements in the underworld, crime syndicates and corrupt high profile politicians, is nothing but a confirmation to countless South Africans of what had been suspected all along during the past 15 years, if not longer.

time to read

3 mins

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Supa-Barbarians maak rugbyharte trots

Vyf spelers van Sibanye-Stillwater se eerstespan, asook die hoofafrigter - Joel Scherman - was onlangs deel van die Supa-Barbarians (wat uit klubspelers en hul afrigterskorps gekies word) wat voorverlede Dindag op Nylstroom teen Kenia se nasionale rugbyspan te staan gekom het.

time to read

1 min

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Sojabone - só baie gebruike

Die VLU bied aan lede 'n verskeidenheid van opvoedkundige, prettige geleenthede en inligtingsessies wat almal daarop gemik is om die vroue se kennis en vaardighede te verbeter.

time to read

1 min

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Koster-egpaar se seun bedank gemeenskap

Geagte Rustenburg-gemeenskap As die oudste seun van Wilma en George [Koster], wil ek my waardering en respek aan almal uitspreek. Dit was 'n hartseer-tyd vir ons gesin met die verlies van ons ouers, maar ek is oorweldig deur die ondersteuning en vriendelikheid van hierdie dorp.

time to read

1 mins

July 11, 2025

Rustenburg Herald

SASSA continues with grants review

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - In its efforts to ensure that the right grant is paid to the right person, the South African Social Security Agency (SASSA), will continue to review social grants of targeted beneficiaries suspected to have other alternative sources of income that were not disclosed to SASSA.

time to read

1 min

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Art competition has shoppers in awe

Amateur artists are once again invited to enter Rustenburg Herald/Bonus' art competition after the relaunch of this popular competition for the second term.

time to read

1 min

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Suid-Afrikaanse Polisie dalk gekaap?

Die jongste reeks aantygings van Nhlanhla Mkhwanazi - polisiekommissaris in KwaZulu-Natal - dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens deur misdadige elemente, misdaadsindikate en korrupte hoëprofielpolitici gekaap is, is vir baie Suid-Afrikaners 'n bevestiging van wat reeds baie jare lank vermoed word.

time to read

2 mins

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Call for accountability on the City at Work programme

The Municipal Manager of the Rustenburg Local Municipality, Adv Ashmar Khuduge, has called for accountability on \"City at Work\" programme that was launched by the Executive Mayor Cllr Shiela Mabale-Huma on Monday, 23 June, and has been ongoing in different wards since.

time to read

1 min

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Mogwase - missing person alert

The police in Mogwase request the community's assistance in locating a 59-year-old David Filmone Monese, who resides in Mogwase, Leagajang Section.

time to read

1 min

July 11, 2025

Rustenburg Herald

Glencore Ferroalloys invests in Boshoek Primary

Boshoek Primary School has officially opened their Grade R Early Childhood Development (ECD) facility to offer learners a safer, more spacious, and inspiring environment to learn and grow.

time to read

1 mins

July 11, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size