Facebook Pixel 90 geseënde jare vir stad se geliefde Tannie Marina | Polokwane Observer - newspaper - इस कहानी को Magzter.com पर पढ़ें
मैगज़्टर गोल्ड के साथ असीमित हो जाओ

मैगज़्टर गोल्ड के साथ असीमित हो जाओ

10,000 से अधिक पत्रिकाओं, समाचार पत्रों और प्रीमियम कहानियों तक असीमित पहुंच प्राप्त करें सिर्फ

$149.99
 
$74.99/वर्ष

कोशिश गोल्ड - मुक्त

90 geseënde jare vir stad se geliefde Tannie Marina

Polokwane Observer

|

April 24, 2025

Koningin Elizabeth II is dikwels beskryf as 'n simbool van elegansie, kalmte, waardigheid en liefde vir haar medemens - alles eienskappe wat net so van toepassing is op Tannie Marina van Eeden, wat verlede Sondag haar 90ste verjaarsdag gevier het.

- Maretha Swanepoel

90 geseënde jare vir stad se geliefde Tannie Marina

By Tannie Marina is 'n 'vinnige inloer' feitlik onmoontlik. Elke besoek ontaard in 'n gesellige kuier met vars hors d'oeuvre, tee uit porseleinkoppies en hartlike geselskap. Haar hare is altyd netjies, sy dra haar pêrels met trots, en sy is selde sonder 'n stylvolle uitrusting te sien. En wanneer jy ná 'n paar uur vertrek, word daar altyd iets lekkers in jou hand gestop.

Op 90 het Tannie Marina reeds 'n vol en geseënde lewe geleef.

Sy het naby die koninkryk van die reënkoningin, Modjadji grootgeword en jare later selfs saam met Koningin Elizabeth II tee in Buckingham Paleis gedrink. In 1952 het sy as hoofmeisie van Hoërskool Pietersburg gematrikuleer. Op 21 is sy met haar lewensmaat, dr. Kalvyn, getroud en saam het hulle drie kinders grootgemaak. As jong meisie het sy Sepedi aangeleer en vandag gesels sy ewe vlot in Sepedi en Afrikaans.

Polokwane Observer

यह कहानी Polokwane Observer के April 24, 2025 संस्करण से ली गई है।

हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।

क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं?

Polokwane Observer से और कहानियाँ

Polokwane Observer

Polokwane Observer

'n Oggend van bederf vir vroue, motorwagte

Enige vrou hou daarvan om bederf te word - of dit nou 'n handen voetbehandeling, haarbehandeling of 'n lekker lyfroom is, sulke behandelings is dikwels duur.

time to read

1 min

February 19, 2026

Polokwane Observer

More VIP blue light vehicles

A deployment of 12 rotational provincial traffic officers to escort the Premier, Dr Phophi Ramathuba has sparked concern over unpaid overtime, budget transparency and whether the arrangement aligns with national VIP protection protocols.

time to read

2 mins

February 19, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Parties streamline structures

Political activity is intensifying across all levels as parties strengthen leadership structures in preparation for the upcoming local government elections, the date which is yet to be determined.

time to read

1 mins

February 19, 2026

Polokwane Observer

TYPES OF SEIZURES AND WHAT YOU SHOULD DO:

· Generalised absence seizures: The person looks blank and stares with blinking or slight twitching.

time to read

1 min

February 19, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Bowls club hosts money-raiser day

It was a hive of activity at the Polokwane Bowls Club on Saturday as they hosted a corporate money-raiser.

time to read

1 min

February 19, 2026

Polokwane Observer

Haar Huckleberry 'n viervoetige maat én hulp duisend

Vir sommige mense is 'n hond net 'n troeteldier.

time to read

1 mins

February 19, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Seizures: When to seek help

\"Having a seizure does not necessarily mean you have epilepsy.

time to read

1 mins

February 19, 2026

Polokwane Observer

Spirituality in Flight: Making Human Rights a Living Experience

Human rights are the foundation of a just and peaceful world.

time to read

2 mins

February 19, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Epilepsy: Navigating school, work and life

Speaking to Polokwane Observer, neurosurgeon Dr Sizwe Mbili at Netcare Pholoso says epilepsy can be a challenge, especially in school and the workplace.

time to read

1 mins

February 19, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Flood relief efforts flow to affected families in Limpopo

The Maseke Tribal House in Phalaborwa was the setting for a heartwarming food handover ceremony as the Limpopo Gambling Board, the Department of Economic Development, Environment and Tourism (Ledet), and Meropa Casino and Entertainment World joined forces to support families affected by recent floods.

time to read

1 min

February 19, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size