Sportfees geopen
Oudtshoorn Courant
|Oudtshoorn Courant
Die Groter Oudtshoorn-munisipaliteit het verlede week tydens 'n spesiale seremonie die program vir die jaarlikse Oudtshoorn-sportfees bekendgestel.
Die verrigtinge is gehou in die teenwoordigheid van verskeie belanghebbendes, amptenare en sportliefhebbers.
Brian Lucas, assistent sportontwikkelingsbeampte, het as programdirekteur opgetree, terwyl die onderburgemeester, Zoë Tyatya, die amptelike verwelkoming behartig het.
In sy toespraak het Tyatya verwys na die krag van sport om gemeenskappe te verenig en het hy die bekende woorde van Nelson Mandela aangehaal: "Sport het die mag om die wêreld te verander. Dit het die mag om te inspireer. Dit het die mag om mense te verenig op 'n manier wat min ander doen."
Oudtshoorn-burgemeester Johan Allers, het in sy toespraak die wyer waarde van die sportfees uitgelig. "Hierdie sportgeleenthede skep nie net ruimte vir deelname nie, maar is ook 'n katalisator vir werkskepping en plaaslike ekonomiese groei. Ons moet geleenthede in Oudtshoorn skep wat 'n beter lewe vir ons mense verseker."
यह कहानी Oudtshoorn Courant के Oudtshoorn Courant संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
Oudtshoorn Courant से और कहानियाँ
Oudtshoorn Courant
Saturnus Primary crowned national champions
The 2025 SAMCA (South African Majorette and Cheerleading Association) National Championships officially kicked off in Oudtshoorn last week, and local talent wasted no time making their mark.
1 mins
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Na 2 jaar kies Dysselsdorp-krieketklub weer 'n bestuur
Die Dysselsdorp-krieketklub het na byna twee jaar, wat Cedlan Solomons manalleen die krieketsake van Dysselsdorp behartig het, weer 'n nuwe bestuur gekies.
1 min
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Allers wil probleme op grondvlak aanspreek
Johan Allers, burgemeester van die Oudtshoorn-munisipaliteit, het verlede week, in samewerking met die gemeenskapspolisiëringsforum, polisiebeamptes, raadslede en munisipale amptenare, 'n staptoer deur Oudtshoorn se sentrale sakekern onderneem om dringende kwessies op grondvlak te ondersoek.
1 mins
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Terapiehonde slaag KUSA-bronstoets
Petra du Toit en haar span vrywilligers is bekend in Oudtshoorn vir die werk wat hulle met hul opgeleide terapiehonde, veral by tehuise en skole doen.
2 mins
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Pro Academy verras by kampioenskappe
\"Ons is totaal oorweldig, dit was glad nie iets wat ons verwag het nie,” sê 'n trotse Nadia Britz, stigter en eienaar van Pro Academy, 'n dansakademie in Oudtshoorn wat die afgelope naweek twee tweede plekke by vanjaar se Suid-Afrikaanse trompoppie en rasieleiervereniging (Samca) nasionale kampioenskappe, asook by die ICU (International Cheer Union) Afrika-kampioenskappe verower het.
1 mins
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Man wat gestremde kind probeer verkrag, tronk toe
Willem Bruintjies (60) van Volmoed, met 18 vorige veroordelings, is in die Oudtshoorn-streekhof aan poging om te verkrag en aanranding skuldig bevind en ses jaar gevangenisstraf opgelê.
1 min
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Planne vir kindersorgsentrum in Oudtshoorn kry steun
Die derde maatskaplike gemeenskapskomiteevergadering het verlede Donderdag, 3 Julie, in die ou raadsaal plaasgevind.
1 min
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Meyer gaan wel van strafbare manslag aangekla word
Die saak teen Samantha Meyer (40), die vrou wat op 8 November 2024 met haar motor in 'n botsing met 'n Volkswagen Golf van 'n jong onderwyser van Dysselsdorp was, is Dinsdag in die Oudtshoorn-landdroshof vir verhoor na die streekhof oorgeplaas.
1 min
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Wicit Six bo teen Vikings
Die Wicit Six-potspelspan, het Sondag die span van die Vikings in 'n vriendskaplike wedstryd by die Wicit-sportkroeg oortuigend met 24 - 6 geklop.
1 min
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Familie eis antwoorde na vrou se dood
Familie van wyle Nadia Goliath (36) soek antwoorde na haar dood op 20 Junie toe sy bewusteloos met 'n erg geswelde gesig in haar houtstruktuur in Bobby le Roux-kamp gevind is.
1 mins
Oudtshoorn Courant
Listen
Translate
Change font size

