कोशिश गोल्ड - मुक्त
Tow trucker arrested after run-in with law
George Herald
|February 12, 2026
A tow truck driver will make his second appearance in the George Magistrate's Court today, Thursday 12 February, following an incident in the Kaaimans Pass between George and Wilderness on Saturday 17 January.
The accident scene where the altercation took place
Jody Hess, 'n personeellid van CMS Towing, is gearresteer ná 'n woordewisseling met 'n provinsiale verkeersbeampte op die toneel van 'n motorvoertuigongeluk.
Die polisie het na bewering sommige provinsiale verkeersbeamptes op die toneel bygestaan. Die omstandighede wat tot die woordewisseling en arrestasie gelei het, is nie bekend gemaak nie, maar die voorval het glo ontstaan toe die verkeersbeamptes vir Hess gevra het om die toneel te verlaat.
Hess staan tereg op aanklagte van aanranding van 'n verkeersbeampte, obstruksie van die gereg, versuim om te voldoen en weerstand teen arrestasie. Hy is op 'n waarskuwing vrygelaat en het op Donderdag 22 Januarie in die hof verskyn, toe die saak uitgestel is.
यह कहानी George Herald के February 12, 2026 संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
George Herald से और कहानियाँ
George Herald
Armdrukkers genooi om by nuwe klub aan te sluit
Georgiete het Saterdag die geleentheid gehad om by die amptelike bekendstelling van die High Rollers Armwrestling Club in George op die armdruktafels kragte te meet.
1 min
George Herald
George Herald
Take part in Pacaltsdorp CPF election
The Pacaltsdorp CPF will hold an election on Sunday 22 March.
1 min
George Herald
George Herald
Outies-skaakspelers staan uit by toernooi
Saterdag 21 Februarie, het twee van Laerskool Outeniqua se skaakspanne aan die Loerie-skaaktoernooi wat deur Laerskool George-Suid aangebied is, deelgeneem.
1 min
George Herald
George Herald
Rates and grants balance budget
The George Municipality has adopted its 2025/26 Adjustment Budget during a special council meeting last Friday, 27 February, introducing key changes aimed at strengthening service delivery, job creation and safety across the city.
1 mins
George Herald
George Herald
Kwaggas laat die kolwe klap
Hoërskool Outeniqua se krieketspanne het 'n naweek van gemengde uitslae beleef tydens hul wedstryde teen HTS Drostdy en Glenwood House, met oorwinnings en naelskraapse nederlae in verskeie ouderdomsgroepe.
1 mins
George Herald
George Herald
Badgers women impress
The Garden Route Badgers women's team recorded back-to-back victories in last weekend's Hollywoodbets Pro series matches against the Dolphins in Oudtshoorn.
1 min
George Herald
George Herald
Heroldsbaai-ervaring vir toekomstige geslagte bewaar
Jan Vreken, direkteur van die Heroldsbaai-natuurreservaat, sê die reservaat bedreig nie die ervarings van vissermanne wat graag aan hierdie stukkie kuslyn visvang nie.
2 mins
George Herald
George Herald
Uit die perd se bek: Jacobs maak boeklees weer lekker
Die opwinding van boeke en die kans om 'n regte skrywer te ontmoet was iets wat Outies van Laerskool Outeniqua nie sommer sal vergeet nie.
1 min
George Herald
George Herald
Saak oor aanval op oudpredikant uitgestel
Die saak teen Eldrin 'Whitey' Nimmerhout en Ricardo Prins, die verdagtes in die gewelddadige aanval op die afgetrede predikant dr. Louis Ronald Petersen (84) van Pacaltsdorp, is vroeër die week in die George-landdroshof tot 17 Maart uitgestel.
1 min
George Herald
George Herald
Two Georgians honoured at WC Sports Awards
Swimmer Minke Janse van Rensburg from George scooped up the title of sportswoman of the year with a disability at the weekend's 2025 Western Cape Sports Awards, announced at a ceremony in Paarl.
2 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size
