कोशिश गोल्ड - मुक्त
Gekontrakteerde spelers vir 2026-seisoen
George Herald
|December 11, 2025
Die SWD Arende het reeds die volgende spelers vir die 2026-seisoen gekontrakteer:
-
Carel le Roux
Spanne: SA Sewes, Pumas, Enisei-STM (Rusland) en Blou Bulleontwikkelingsroete.
Opsomming: 'n Kragtige en dinamiese losvoorspeler met 'n sewesagtergrond, hoë werktempo en sterk bydrae tot die spel. Het Curriebekerrugby vir die Pumas gespeel en Europese ervaring by Enisei opgedoen.
Matthew Gray
Spanne: Maties (kaptein) en Griffons (Curriebeker).
Opsomming: 'n Gerespekteerde tweederyspeler bekend vir leierskap, vaste stelstukwerk en konsekwentheid. Het hom tydens sy tyd by die Griffons gevestig as 'n fisiese, betroubare slot.
Gideon van Wyk
Spanne: SA Skole, Vrystaat, Houston SaberCats (MLR) en SA Sewesontwikkelingsroete.
Opsomming: 'n Kragtige losvoorspeler met 'n uitstekende jeugagtergrond en professionele ondervinding in die VSA. Bekend vir sterk balhantering, goeie verdediging en hoë fiksheidsvlakke.
HD Stemmet
यह कहानी George Herald के December 11, 2025 संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
George Herald से और कहानियाँ
George Herald
'No electricity increase without public input' - Mayor Johnson
No electricity tariff increases will be approved without a proper public participation process.
1 mins
George Herald
George Herald
Elderly man robbed at ATM
A 77-year-old man was robbed at an Absa ATM at the Heather Park Shopping Centre at about 18:00 on Tuesday 10 February.
1 min
George Herald
George Herald
Vermeende kabeldief loop sy rieme styf
Twee mans in 'n wit Opel-motor is op Woensdag 4 Februarie in Pacaltsdorp deur munisipale wetstoepassers voorgekeer en gesteelde koperkabels is na bewering in die motor gevind.
1 min
George Herald
George Herald
Calling all volunteers: Rub shoulders with top racers
Die 22ste Outeniqua Chair Challenge (OCC) op Saterdag 21 Februarie sal weereens andersins-bekwame prestasies en die oorkoming van uitdagings in die gees van gemeenskap en samewerking vier.
1 mins
George Herald
George Herald
Motorfietsklub skenk R40 000 aan liefdadigheid
Die Bikers Heart Riders-motorfietsklub, wat die gewilde De Grootvoël Rally in Oudtshoorn reël, het verlede Donderdag R40 000 aan twee organisasies geskenk.
1 min
George Herald
George Herald
FMD vaccines now critical
\"We are now moving further out into the 10km radius, but currently do not have enough vaccines to cover everyone, so we are prioritising according to risk.
2 mins
George Herald
George Herald
Building collapse docket reviewed
The National Prosecuting Authority's (NPA) regional communications head, Eric Ntabazalila, has confirmed that the NPA has received the docket regarding the 75 Victoria Street building collapse from the police's investigating team at the beginning of February.
1 min
George Herald
George Herald
Local volunteers ready to help state vet's office
The chairperson of the Outeniqua Farmers' Association, Bossie Terblanche, says a fairly large group of volunteers is ready to assist the George state veterinarian's office with logistics as more foot-andmouth disease (FMD) vaccines become available.
1 mins
George Herald
George Herald
A drop of good news for George
George's water situation has improved thanks to the recent rains, but the region remains in drought.
2 mins
George Herald
George Herald
A roaring Valentine's Day at Old Car Show
With a record 1 167 vehicles, the 29th George Old Car Show (Gocs) roared into life at Eden Technical High School on Valentine's Day, Saturday 14 February.
1 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size
