Vuurwerke in Top 8
George Herald
|July 31, 2025
Verwag nog vuurwerke en verrassings in die SWD-rugbyunie se Top 8-klubkompetisie. Die derde ronde, wat die afgelope naweek afgehandel is, het sy kwota opskuddings opgelewer.
Die grootste verrassing was sekerlik Blanco se skokoorwinning met 33 - 29 teen Evergreens, die voorloper in daardie stadium. Dit het min mense, behalwe natuurlik Blanco-ondersteuners, verwag. Dit wys nou net wat gedoen kan word.
Blanco se hoofafrigter, Mirco Geduld, sê sy span se wil om te wen en die begeerte om hul gemeenskap trots te maak, het 'n deurslaggewende rol in hul sege gespeel. "Ons was al verskeie kere hierdie seisoen hier teen die einde van 'n wedstryd in soortgelyke situasies, maar het telkens net-net verloor. Hierdie keer het die span gewys hulle kan dit deursien," sê Geduld.
यह कहानी George Herald के July 31, 2025 संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
George Herald से और कहानियाँ
George Herald
Keanu en Carina oorheers George-straatmyl
Die terugkeer van die George-straatmyl het Sondag 14 Desember die stad se atletiekfokus weer na Yorkstraat verskuif.
1 min
George Herald
George Herald
Pianist Marlene Vlok impresses
In a Sunday afternoon concert in the Mother Church George, the Oudtshoorn-born pianist Marlene Vlok gave a well-planned recital hosted by the George Music Society on 7 December.
1 mins
George Herald
George Herald
Enathi Kitshini included in Junior Proteas for Men's Cricket World Cup
Cricket SA (CSA) has announced the South Africa U19 men's squad that will represent the nation at the 16th edition of the ICC U19 Men's Cricket World Cup in Namibia and Zimbabwe from 15 January to 6 February.
1 mins
George Herald
George Herald
Kerspartytjie bring vreugde aan kinders van Wildernis
'n Heerlike Kerspartytjie is op Woensdag 10 Desember vir die kinders van Wildernishoogte aangebied.
1 min
George Herald
George Herald
Jayden brings home the gold
His sights may already be set on the 2028 Olympic Games in Los Angeles, but for now, Jayden Fourie (16) from George will be enjoying a well-deserved break after an exceptional performance at the 4th African Youth Games in Luanda, Angola.
1 min
George Herald
George Herald
George family recounts terror at Bondi Beach
George residents Mias and Joanie Strauss and their three children, aged 15, 12 and 10, happened to be on Bondi Beach in Sydney on Sunday 14 December when the mass shooting took place.
2 mins
George Herald
George Herald
Hof beslis onnie se ontslag was onbillik
Vyf jaar nadat Gaye Raubenheimer, 'n voormalige onderwyseres van Pacaltsdorp Sekondêr, afgedank is, het die arbeidshof haar ontslag van 2019 as substansieel onbillik verklaar.
3 mins
George Herald
George Herald
Gift of Hope Drive spreads festive cheer across communities
The spirit of Christmas was well and truly alive on the afternoon of 12 December as the Gift of Hope Drive brought smiles, laughter and festive cheer to communities along the Garden Route.
1 mins
George Herald
George Herald
Residents raise alarm over neglected Erf 1297
The residents of Wilderness and Kleinkrantz have expressed their growing concern about the condition and management of Erf 1297 after the long-term lease with Waterleaf Properties was recently cancelled.
2 mins
George Herald
George Herald
A little boy, a big heart and a lesson in compassion
A small act of kindness has brought a considerable amount of joy to an eight-year-old boy from Conville this Christmas.
1 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size

