कोशिश गोल्ड - मुक्त
RIOO miljoen om Dept Gesondheid se mislukkings reg te stel
Gemsbok
|December 19, 2025
GEMSBOK-UPINGTON: Die LUR vir Finansies, Ekonomiese Sake en Toerisme, Venus Blennies-Magage, het gesê dat R100 miljoen aan die provinsiale Departement van Gesondheid toegeken sal word om te reageer op die aanbevelings van die Gesondheidsombud se verdoemende verslag oor die dood en
-
verwaarlosing van psigiatriese pasiënte by Noord-Kaapse fasiliteite.
Die Gesondheidsombud, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie, het "swak bestuur en sistemiese gebrek aan leierskap en swak bestuur op alle vlakke, noodvoorbereiding, verkrummelende infrastruktuur, swak apteeken medisynebeheerbestuur, tekort aan personeel, swak gehalteversekeringsbestuur, nie-nakoming van pasiëntrekordhouding en swak wasgoeddienste" by die Noord-Kaapse Geestesgesondheidshospitaal (NCMHH) geïdentifiseer.
यह कहानी Gemsbok के December 19, 2025 संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
Gemsbok से और कहानियाँ
Gemsbok
Oom Trompie Burger oorlede
'n Geliefde en bekende inwoner van Upingon, oom Trompie Burger (87 jr) is Sondag oorlede.
2 mins
May 27, 2026
Gemsbok
AfriForum eis onmiddellike optrede oor rioolbesoedeling in Upington
AfriForum doen 'n beroep op die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit om dringend op te tree om die voortdurende vrystelling van rou riool in Die Rand-woongebied die hoof te bied.
1 mins
May 27, 2026
Gemsbok
Drie wat hond slag vasgetrek
Drie verdagtes is verlde week deur 'n privaat sekuriteitsmaatskappy vasgetrek, nadat 'n video waar 'n hond geslag word, op sosiale media gedeel is.
1 min
May 27, 2026
Gemsbok
Donker wink vir Kai !Garib te midde van Eskom skuld
Dreigemente vanaf Eskom, dat hy die kragkraantjie vir Kai !Garib Munisipaliteit gaan toedraai, is beslis nie vars nuus nie.
2 mins
May 22, 2026
Gemsbok
Waterwiel-monument nou opgeknap
Die AfriForum-tak in Keimoes het op 7 Mei die reuse-taak aangepak om die bekende Waterwiel-monument tot sy volle glorie te herstel.
1 min
May 22, 2026
Gemsbok
Molopo loop weer sedert 1988
GEMSBOK-UPINGTON: Die naweek was dit die ene opgewondenheid in die Askham-omgewing soos mense van oral daarheen gery het om die loop van die water te volg.
1 min
May 15, 2026
Gemsbok
Premier Saul verwelkom nasionale rampverklaring te midde van Noord-Kaapse vloede
GEMSBOK-UPINGTON: Oorstromings het wydverspreide ontwrigting en skade in dele van die Noord-Kaap veroorsaak, met gemeenskappe in die ZF Mgcawu-distrik onder die gebiede wat deur stygende watervlakke en erge weerstoestande getref is.
1 min
May 15, 2026
Gemsbok
Oranje Mica: 30 jaar van uitnemendheid
Sedert verlede week word daar behoorlik fees gevier by Oranje Mica op Upington!
2 mins
May 15, 2026
Gemsbok
Massas water loop verby dorp
Met die landsreën wat die afgelope maand geval het, het die damme in die opvangsgebied, wat die Oranjerivier voed, almal gestyg en is tot oorlopenstoe vol.
1 min
May 15, 2026
Gemsbok
Liggaam gevind terwyl soektog na tweede slagoffer in
JTG-vloede voortduur
1 mins
May 08, 2026
Listen
Translate
Change font size

