Facebook Pixel Rekenaar opleiding bemagtig volwassenes | Gemsbok - newspaper - इस कहानी को Magzter.com पर पढ़ें
मैगज़्टर गोल्ड के साथ असीमित हो जाओ

मैगज़्टर गोल्ड के साथ असीमित हो जाओ

10,000 से अधिक पत्रिकाओं, समाचार पत्रों और प्रीमियम कहानियों तक असीमित पहुंच प्राप्त करें सिर्फ

$149.99
 
$74.99/वर्ष

कोशिश गोल्ड - मुक्त

Rekenaar opleiding bemagtig volwassenes

Gemsbok

|

July 11, 2025

Vir baie volwassenes in die Nama Khoi Munisipale gebied het die digitale wêreld lankal buite bereik gevoel, veral vir dié wat nie met toegang tot tegnologie grootgeword het nie.

Met die erkenning van hierdie gaping het Kangnas-windkragaanleg, in vennootskap met Namakwa Supply and Training (NS-Training), 'n rekenaargeletterdheidsprogram van stapel gestuur om volwassenes van 36 jaar en ouer te bemagtig.

Die program bou nie net selfvertroue in die gebruik van tegnologie nie, maar rus individue ook toe met die vaardighede wat nodig is om deel te neem aan vandag se digitale ekonomie.

Twintig lede van die gemeenskap het baat gevind by hierdie initiatief, wat ontwerp is om deelnemers op hul individuele vaardigheidsvlakke te ontmoet.

Gemsbok

यह कहानी Gemsbok के July 11, 2025 संस्करण से ली गई है।

हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।

क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं?

Gemsbok से और कहानियाँ

Gemsbok

DKM presteer goed in sy groen druppel-status

Dawid Kruiper Munisipaliteit is vir 'n tweede termyn glo aangewys as die Beste Presterende Munisipaliteit in die Noord-Kaap met 'n voortdurende toename in puntetelling ten opsigte van die Groen druppel.

time to read

1 mins

April 15, 2026

Gemsbok

Gemsbok

Twee betrap met oor die R40 000 se beeste

Lede van die Kuruman Veediefstalen Bedreigde Spesies-eenheid het Woensdag 1 April 2026 drie Bonsmara-beeste ter waarde van meer as R40 000-00 herwin en daarna twee verdagtes van onderskeidelik 36 en 41 jaar oud in hegtenis geneem.

time to read

1 min

April 10, 2026

Gemsbok

AfriForum Kathu-buurtwag hanteer drie voorvalle tydens massapatrollie

Die AfriForum-buurtwag in Kathu het onlangs hul hande vol gehad gedurende die organisasie se massapatrollie.

time to read

1 mins

April 10, 2026

Gemsbok

413 Tydens Operasie Paseka vasgetrek

Vierhonderd-en-dertien (413) verdagtes is in hegtenis geneem vir 'n menigte oortredings regoor die Noord-Kaap tydens Operasie Paseka onder die beskerming van Shanela II, wat deur lede van die Suid-Afrikaanse Polisie-diens (SAPD) in samewerking met ander wetstoepassingsagentskappe uitgevoer is.

time to read

1 min

April 3, 2026

Gemsbok

Pretstap vir kerksaal was groot sukses

Kakamas se NG Kerk het onlangs hul jaarlikse stap op Hoërskool Martin Oosthuizen se sportgronde aangebied.

time to read

1 min

March 27, 2026

Gemsbok

Liggaam van vermiste toeris by Augrabies Waterval gevind

GEMSBOK-AUGRABIES: SANParke het bevestig dat die liggaam van 'n vermiste besoeker by Augrabies Waterval Nasionale Park gevind is na 'n soektog van meer as een dag.

time to read

1 min

March 27, 2026

Gemsbok

Vyf verdagtes gearresteer vir veediefstal

Die uitvoering van Operasie \"Steamers\" het veediefstal in Calvinia op Vrydag 20 Maart 2026 behoorlik onderdruk.

time to read

2 mins

March 27, 2026

Gemsbok

R12 miljoen se bates in Covid-tenderbedrogsaak, verbeurd verklaar

GEMSBOK-KIMBERLEY: Bates ter waarde van ongeveer R12 miljoen, insluitend eiendom en saketoerusting wat aan Macronym 37 (Edms) Bpk en sy direkteure - insluitend Christopher Sibisi - behoort, is aan die Staat verbeurd verklaar nadat die maatskappy persoonlike beskermende toerusting (PBT) aan die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid verskaf het.

time to read

1 mins

March 20, 2026

Gemsbok

Kalahari Mall vir R800 miljoen verkoop

GEMSBOK-UPINGTON: Hosken Consolidated Investments Limited (HCI) het sy belang in die Kalahari Mall op Upington vir R800 miljoen verkoop.

time to read

1 min

March 20, 2026

Gemsbok

Kenner lig boere in oor uitheemse plant indringing

Professor Iain Paterson van die Rhodes Universiteit, Grahamstad het op Upington kom praat oor uitheemse plant indringing.

time to read

1 mins

March 13, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size