Facebook Pixel PLAASWERKERS OOR GIWWE INGELIG | Die Son - newspaper - इस कहानी को Magzter.com पर पढ़ें

कोशिश गोल्ड - मुक्त

PLAASWERKERS OOR GIWWE INGELIG

Die Son

|

December 11, 2025

PLAASWERKERS het vroeër vandeesweek saam met die Commercial, Stevedoring, Agricultural and Allied Workers Union (CSAAWU) en ander belanghebbendes vergader om die gevare van plaagdoders te bespreek.

- BASIL DAVIDS

PLAASWERKERS OOR GIWWE INGELIG

WEET NOU MEER: Van die plaaswerkers wat 'n belangrike inligtingsessie op Stellenbosch bygewoon het. Foto's: BASIL DAVIDS

Op Maandag se inligtingsessie is beklemtoon dat plaaswerkers byna daagliks aan plaagdoders en ander chemikalieë blootgestel word.

Vir die eerste keer is dié byeenkoms op Stellenbosch gehou.

Faiz Neethling van CSAAWU sê statistieke wys dat plaaswerkers reg oor Suid-Afrika daagliks blootgestel word aan 'n wye spektrum plaagdoders terwyl hulle op die plase die chemikalieë meng, hanteer, voorberei, gebruik en op gewasse spuit.

Die Son

यह कहानी Die Son के December 11, 2025 संस्करण से ली गई है।

हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।

क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं?

Die Son से और कहानियाँ

Die Son

Die Son

FAMILIE HET SEER OOR NEEF SE DOOD

DIE harte van 'n familie van die plaas Avalon by Kuilsrivier is stukkend nadat een van hulle doodgery is.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

Die Son

GIA DE VOS OP 'N ANDER LEVEL

Kuilsrivier se ystermeisie is sterk oppad na nasionale roem

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

PARTYE KOM OP VIR FADIEL ADAMS

VERSKEIE politieke partye het nou tot die verdediging gekom van Fadiel Adams, die NCC-leier, nadat hy Dinsdag by sy parlementêre woning in Pelican Park in hegtenis geneem is.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

DRIE UIT VIER SPANNE SAL NA GAMES SMILE

DIE laaste ronde van die SA Cup beloof om 'n naweek van hoë drama te wees in die geskarrel vir 'n plek in die Currie Cup.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

5-JARIGE MAAK KOOI NAT NÁ BEWERINGS

\"UNCLE touched me down there.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

André moerig vir bedelaar, en sy ma moerig vir hom

NDRÉ Maarman, agter die stuur van sy posh motor, nader die rooi verkeerslig op die hoek van Fransie van Zijl-rylaan en Connaught-weg in Ravensmead stadig.

time to read

3 mins

May 07, 2026

Die Son

FRANKA MAAK TÓG LEKKE' TV

Jonk, plat op die aarde en reeds soos gesoute akteur

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

My lus hang uit, maar my vrou wil net slaap

Maar hier is ek vandag, diep in die dinges en wil graag hoor wat Antie te sê het.

time to read

1 mins

May 07, 2026

Die Son

Die Son

Tornados wys vroeg wat in hulle steek

DIE Wes-Kaap se Tornados het hulle gevestig as die vroeë voorloper in afdeling 2 van die Netball League nadat hulle in Durban onoorwonne geëindig het in die eerste ronde van die Power Week.

time to read

1 mins

May 07, 2026

Die Son

'GEE DAAI ILLEGAL HEFFINGS TERUG'

DIE Good-party sê die Stad Kaapstad moet die inkomste wat sedert laas jaar se heffings ingeskop het, aan belastingbetalers terugbetaal nadat die Kaapse hooggeregshof laas week dié verhoging ongeldig en onwettig verklaar het.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size