Facebook Pixel OOM BIZA STAAN NOG OP SY DING | Die Son - newspaper - इस कहानी को Magzter.com पर पढ़ें

कोशिश गोल्ड - मुक्त

OOM BIZA STAAN NOG OP SY DING

Die Son

|

November 06, 2025

DIE PA-leier, Gayton McKenzie, moes gister ingryp en 'n beroep doen vir kalmte nadat 'n party-dikding se uitlatings skokgolwe op social media gestuur het.

OOM BIZA STAAN NOG OP SY DING

GAYTON MCKENZIE

Ashley "oom Biza" Sauls, McKenzie se tjommie en die PA se parlementêre leier, het vandeesweek op Facebook ge-post rakende McKenzie se leierskap as iemand met 'n kriminele verlede.

McKenzie het verskeie kere in die openbaar gesê dat hy in sy tienerjare al begin het om gewapende rooftogte uit te voer en is later vir die gewapende roof van 'n bank gestraf.

Sauls het op Facbook geskryf: "Ons gemeenskappe is war zones. Ons land makeer 'n total reset.

"Ons benodig 'n leier met 'n kriminele verlede om vir ons na 'n crime-free toekoms te lei. Ek ken net een man vandag in politics wat kwalifiseer."

Die post het soos 'n veldbrand versprei. Sommige verbruikers het Sauls se mening gesteun en verder 'n beroep gedoen dat McKenzie as die minister van Polisie aangestel word.

Maar ander het Sauls se uitlatings ten sterkste veroordeel. Larry Varrie van die Greater Aboriginal Community Council of Southern Africa en die First Nation Liberation Alliance het Sauls se uitlatings as "absolute twak" beskryf.

Die Son

यह कहानी Die Son के November 06, 2025 संस्करण से ली गई है।

हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।

क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं?

Die Son से और कहानियाँ

Die Son

Die Son

FAMILIE HET SEER OOR NEEF SE DOOD

DIE harte van 'n familie van die plaas Avalon by Kuilsrivier is stukkend nadat een van hulle doodgery is.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

Die Son

GIA DE VOS OP 'N ANDER LEVEL

Kuilsrivier se ystermeisie is sterk oppad na nasionale roem

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

PARTYE KOM OP VIR FADIEL ADAMS

VERSKEIE politieke partye het nou tot die verdediging gekom van Fadiel Adams, die NCC-leier, nadat hy Dinsdag by sy parlementêre woning in Pelican Park in hegtenis geneem is.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

DRIE UIT VIER SPANNE SAL NA GAMES SMILE

DIE laaste ronde van die SA Cup beloof om 'n naweek van hoë drama te wees in die geskarrel vir 'n plek in die Currie Cup.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

5-JARIGE MAAK KOOI NAT NÁ BEWERINGS

\"UNCLE touched me down there.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

André moerig vir bedelaar, en sy ma moerig vir hom

NDRÉ Maarman, agter die stuur van sy posh motor, nader die rooi verkeerslig op die hoek van Fransie van Zijl-rylaan en Connaught-weg in Ravensmead stadig.

time to read

3 mins

May 07, 2026

Die Son

FRANKA MAAK TÓG LEKKE' TV

Jonk, plat op die aarde en reeds soos gesoute akteur

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

My lus hang uit, maar my vrou wil net slaap

Maar hier is ek vandag, diep in die dinges en wil graag hoor wat Antie te sê het.

time to read

1 mins

May 07, 2026

Die Son

Die Son

Tornados wys vroeg wat in hulle steek

DIE Wes-Kaap se Tornados het hulle gevestig as die vroeë voorloper in afdeling 2 van die Netball League nadat hulle in Durban onoorwonne geëindig het in die eerste ronde van die Power Week.

time to read

1 mins

May 07, 2026

Die Son

'GEE DAAI ILLEGAL HEFFINGS TERUG'

DIE Good-party sê die Stad Kaapstad moet die inkomste wat sedert laas jaar se heffings ingeskop het, aan belastingbetalers terugbetaal nadat die Kaapse hooggeregshof laas week dié verhoging ongeldig en onwettig verklaar het.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size