Kaptein Maasdorp hou kolonel Gerber in donker oor alien
Die Son
|October 30, 2025
KOLONEL Gustav Gerber, speurhoof by die Kaapstad-polisiestasie, loop woedend in die lang gang af. Dit lyk asof hy op die oorlogspad is. Sy weglê-snor bewe soos hy stoom afblaas.
-
Hy storm by speur-kaptein Alex Maasdorp se kantoor in. Maasdorp kyk verbaas van agter sy lessenaar op in die woedende gesig van sy baas.
"Kaptein Maasdorp, hoekom moet ek daar voor by die lede in die CSC hoor dat jy terug is? Wanneer het jy teruggekom?" gaan Gerber gal af.
Maasdorp, so koel en kalm soos gewoonlik, groet: "Goeiemôre, Kolonel. Dit gaan goed, dankie, en met u?" Elke woord van Maasdorp drup van die sarkasme.
Nou bewe Gerber se snor oortyd.
"Moenie nog kom snaaks wees nie, ek wag heeltyd vir jou terugvoering en –"
"Kolonel, hier in dié kantoor groet ons eers, dan praat ons," val hy sy baas kalm in die rede.
'En toe verdwyn jy sommer'
Gerber trippel eers ongemaklik rond, en gaan plak hom toe in die stoel oorkant Maasdorp neer.
"Sorry, man! Goeiemôre, Kaptein," groet hy vinnig. "Dis net dat jy my senuwees klaar het met die gedoente van daardie twee special agents van daai geheime staatsonder-soekeenheid ... 'm ... Kode 108 en Kode 101.
"Ek het jou opdrag gegee om hulle te assist met hulle geheime ondersoek na daardie vreemde alien-agtige ding wat nou so amok saai hier in die Wes-Kaap.
"En toe verdwyn jy sommer netso en laat hoor niks van jou nie!"
"Daardie so-called geheime agents is hardcore criminals," kap Maasdorp terug.
Kolonel Gerber snak na sy asem toe hy dit hoor. Hy staar Maasdorp grootoog aan. "W-Wat sê jy nou daar?" hyg hy dit uit.
Maasdorp besef dat hy nou besig is om sy bek verby te praat. Hy kan mos nie die volle waarheid aan sy baas vertel van hoe hy uiteindelik in die geselskap van Lucan Scali, die sogenaamde alien wat tussen dimensies beweeg, beland het nie.
यह कहानी Die Son के October 30, 2025 संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
Die Son से और कहानियाँ
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

