कोशिश गोल्ड - मुक्त
AG NEE WAT. ASHFORD BEWE NIE VIR BRASSE
Die Son
|September 18, 2025
DIE twee gunstelinge in dié seisoen se Coke Cupuitklopreeks (seniors) van Safa Cape Town het hulle plekke in die halfeindronde bespreek - en soos die draw dit wou hê, sal hulle mekaar misloop in die volgende ronde.
Hanover Park is serial win-
ners en meermalige kampioen in die kompetisie, en Vasco da Gama is die huidige kampioen.
Albei het Sondag seker gemaak dat hulle op koers bly in die gewilde kompetisie, met die "Brasse vannie Park" wat alles moes uithaal om Montague Spurs in die Khayelitsha-stadion met 2-0 uit te skakel.
Goals deur Imtiyaas Ruiters en Ziyaad Eksteen het die wind uit Montague se seile geruk.
Maar Ralph Hendricks (coach) se Hanover Park sal in die volgende ronde sy storie moet ken, want sy volgende teenstander, Ashford Athletic van Cape District, het in sy kwarteindronde gewys dat hy nie maklik gaan tou opgooi nie.
Selfs toe Sidwyn Stevens (coach) se span met 10 spelers teen Rygersdal moes klaarkom, het hy Sondag in Du Noon steeds genoeg pe-
यह कहानी Die Son के September 18, 2025 संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
Die Son से और कहानियाँ
Die Son
FAMILIE HET SEER OOR NEEF SE DOOD
DIE harte van 'n familie van die plaas Avalon by Kuilsrivier is stukkend nadat een van hulle doodgery is.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
GIA DE VOS OP 'N ANDER LEVEL
Kuilsrivier se ystermeisie is sterk oppad na nasionale roem
2 mins
May 07, 2026
Die Son
PARTYE KOM OP VIR FADIEL ADAMS
VERSKEIE politieke partye het nou tot die verdediging gekom van Fadiel Adams, die NCC-leier, nadat hy Dinsdag by sy parlementêre woning in Pelican Park in hegtenis geneem is.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
DRIE UIT VIER SPANNE SAL NA GAMES SMILE
DIE laaste ronde van die SA Cup beloof om 'n naweek van hoë drama te wees in die geskarrel vir 'n plek in die Currie Cup.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
5-JARIGE MAAK KOOI NAT NÁ BEWERINGS
\"UNCLE touched me down there.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
André moerig vir bedelaar, en sy ma moerig vir hom
NDRÉ Maarman, agter die stuur van sy posh motor, nader die rooi verkeerslig op die hoek van Fransie van Zijl-rylaan en Connaught-weg in Ravensmead stadig.
3 mins
May 07, 2026
Die Son
FRANKA MAAK TÓG LEKKE' TV
Jonk, plat op die aarde en reeds soos gesoute akteur
2 mins
May 07, 2026
Die Son
My lus hang uit, maar my vrou wil net slaap
Maar hier is ek vandag, diep in die dinges en wil graag hoor wat Antie te sê het.
1 mins
May 07, 2026
Die Son
Tornados wys vroeg wat in hulle steek
DIE Wes-Kaap se Tornados het hulle gevestig as die vroeë voorloper in afdeling 2 van die Netball League nadat hulle in Durban onoorwonne geëindig het in die eerste ronde van die Power Week.
1 mins
May 07, 2026
Die Son
'GEE DAAI ILLEGAL HEFFINGS TERUG'
DIE Good-party sê die Stad Kaapstad moet die inkomste wat sedert laas jaar se heffings ingeskop het, aan belastingbetalers terugbetaal nadat die Kaapse hooggeregshof laas week dié verhoging ongeldig en onwettig verklaar het.
2 mins
May 07, 2026
Listen
Translate
Change font size
