Facebook Pixel Maar, hoor asseblief my lied | Die Son - newspaper - इस कहानी को Magzter.com पर पढ़ें

कोशिश गोल्ड - मुक्त

Maar, hoor asseblief my lied

Die Son

|

September 18, 2025

EEF ons in “die laaste dae” of net in 'n tyd van dwase?

- JAN SWARTS

Is sommige mense so wrintiewaar besig om gif uit 'n bottel vir sotte te skink? Dis op 'n skool se Facebookblad waar ek dié kennisgewing gelees het: “Geen eie musiek of doef-doef tasse (boom box) toegelaat.” I use to loose my head, but ek try hard to keep my hat on ...

Ek het nie 'n broertjie dood aan 'n doef-doef-tas nie. Plug sommer elke doef-doef-tas 'n cordless mic in.

Die Son

यह कहानी Die Son के September 18, 2025 संस्करण से ली गई है।

हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।

क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं?

Die Son से और कहानियाँ

Die Son

Die Son

Hill-Lewis wil aan tafel in Uniegebou sit

DIE nuwe DA-leier en Kaapse mayor, Geordin Hill-Lewis, meen die land maak \"elke dag meer en meer gereed\" om 'n wit president te hê.

time to read

1 min

April 16, 2026

Die Son

Die Son

DIS WAS NET DIE BEGIN VIR JANTJIES

'N NUWE wêreld van geleenthede het vir Suid-Afrika se jong langafstand-sensasie, Arthur Jantjies, oopgeswaai ná sy merkwaardige deurbraak in die padwedloop-arena.

time to read

1 mins

April 16, 2026

Die Son

Die Son

SHADÉ BEKOOR NOU SPANJAARDE

SHADÉ PRETORIUS (23) van Elsiesrivier is 'n Kaapse meisie deur en deur, maar dié vrou het haar Kaapse skoene vir Spaanse skoene verruil en vermaak deesdae gehore oorkant die water.

time to read

1 mins

April 16, 2026

Die Son

Ek word met ander ou se ‘volstruisvoël vermaak

Vir jou wat haar wettige man is, kan aftrek nie.

time to read

1 min

April 16, 2026

Die Son

Die Son

COUPLE VROEG IN WENDY AFGEMAAI

Verdagtes skiet glo deur oop venster op slapendes

time to read

3 mins

April 16, 2026

Die Son

PLAAS IN DIE MARK, MAAR HY GEE G'N OP

JAFTHA George (59), 'n coloured plaasboer, sê hy besit sowat 57 hektaar grond wat hy in die tyd van swart bemagtiging van die Breedevallei-munisipaliteit ontvang het, maar dit staan nou in onbruik en is boonop in die mark.

time to read

2 mins

April 16, 2026

Die Son

Die Son

'JEUGLIGA SE KONGRES SUKSESVOL'

DIE ANC-jeugliga in die Wes-Kaap het ten spyte van binnegevegte en pogings om sy provinsiale kongres te stop, sy nuwe leiers gekies.

time to read

1 mins

April 16, 2026

Die Son

DIENSKNEG VAN WD, STORMERS

TERWYL huldeblyke van reg oor die rugbywêreld steeds instroom, het Thelo Wakefield, 'n voormalige president van Westelike Provinsie Rugby, 'n roerende en persoonlike huldeblyk aan Christopher “Chippie” Solomon gebring, 'n persoon wat hy as 'n reus van die sport en 'n dierbare vriend beskryf.

time to read

2 mins

April 16, 2026

Die Son

Ervare Zain is terug vir Blitsbokke

DIE Blitsbokke se fokus is nou op Hongkong, waar die eerste van drie Sevens World Championship-toernooie beslis word.

time to read

1 min

April 16, 2026

Die Son

Die Son

MA EN DOGTER MAAK HISTORY

Hulle vangsaam graad aan Universiteit van Wes-Kaapland

time to read

2 mins

April 16, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size