Facebook Pixel Cupido skitter terwyl WP sukkel; Boland pak Sharks | Die Son - newspaper - इस कहानी को Magzter.com पर पढ़ें

कोशिश गोल्ड - मुक्त

Cupido skitter terwyl WP sukkel; Boland pak Sharks

Die Son

|

August 28, 2025

GINO Cupido, een van die talle jongelinge van die Westelike Provinsie-rugbyspan, het met sy plofbare spoed en flair in 'n baie kort tydperk sy naam in hoofletters in die Currie Cup-reeks onderstreep.

- MARK WARD

Dit wil voorkom of alles wat dié 20-jarige veelsydige agterspeler aanraak, in goud verander, veral met sy lopies en breekslae.

Die talent van dié boorling van Sir Lowry's Pass Village is reeds in 2022 by die Cravenweek raakgesien, want 'n jaar later het hy sy internasionale debuut vir die nasionale 0. 18-span by die Commonwealth Games gemaak.

Vroeër vanjaar is hy deur die Blitsbokke se coach, Phillip Snyman, nader getrek en het hy sy debuut vir die Blitse in die Hongkong-sewes gemaak.

Die Son

यह कहानी Die Son के August 28, 2025 संस्करण से ली गई है।

हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।

क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं?

Die Son से और कहानियाँ

Die Son

Die Son

PUBLIC ARREST KAN FADIEL HELP

DIE inhegtenisneming van Fadiel Adams, die NCC-leier, voor nasionale TV-kameras kan hom en sy party selfs gewilder maak onder supporters en gewone inwoners voor vanjaar se plaaslike verkiesings.

time to read

2 mins

May 14, 2026

Die Son

VROUE HET OOK NEED FOR SPEED

'Gear Up Girl' maak behoorlik golwe onder vroue in Kaapstad

time to read

2 mins

May 14, 2026

Die Son

Man verdwyn soos mis voor die son

'N MAN (37) van die Koo-vallei op Montagu is steeds missing nadat hy sy niggie se huis twee weke gelede verlaat en nooit teruggekeer het nie.

time to read

1 mins

May 14, 2026

Die Son

Die Son

PASTOR SELLE TOE GEVAT VIR STERK-SALF

'N PASTOOR van Robertson voel behoorlik gegrief en seergemaak nadat hy van shoplifting beskuldig is.

time to read

2 mins

May 14, 2026

Die Son

Die Son

'REEKS KRY SÓ GROOT KNOU'

DAAR is tans 'n paar interessante dinge wat in Safa Cape Town se Derde Liga plaasvind en dit is beslis nie dinge wat die aansien van dié kompetisie versterk nie.

time to read

1 mins

May 14, 2026

Die Son

STAD DREIG GLO OUMAS MET BOETES

DIE Stad Kaapstad is ten sterkste veroordeel nadat hy briewe aan oumas gestuur het wat koekies en luxuries vanuit hulle huise verkoop, om hulle huiswinkels te sluit of boetes van tot R800 000 te betaal of 20 jaar agter tralies te sit, of deur albei in die gesig gestaar te word.

time to read

1 mins

May 14, 2026

Die Son

Rory hou tóg van CSA se nuwe planne

RORY Kleinveldt, coach van Westelik Provinsie se krieketspan, het sy steun uitgespreek vir Cricket South Africa (CSA) se voorgestelde herstrukturering van die land se binnelandse krieketkompetisies vir die komende seisoen.

time to read

1 min

May 14, 2026

Die Son

MATRIKULANT GLO BY SKOOL GEBOELIE

DIE Hoërskool De Kuilen is vandeesweek die talk of the town ná bewerings van boeliegedrag by dié skool.

time to read

3 mins

May 14, 2026

Die Son

XAVIER VERDIEN 'N KANS IN DIE SA A-SPAN

Hy sal egter eers Boland tot in final van SA Cup wil help

time to read

2 mins

May 14, 2026

Die Son

Die Son

'Killers het 92%-kans op vryheid'

MISDADIGERS in die Wes-Kaap het gemiddeld 'n kans van 92% om met moord weg te kom, volgens die waarnemende premier van die Wes-Kaap, dr. Ivan Meyer.

time to read

1 mins

May 14, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size