Facebook Pixel NIE EENS DOOD KON HULLE SKEI | Die Son - newspaper - इस कहानी को Magzter.com पर पढ़ें

कोशिश गोल्ड - मुक्त

NIE EENS DOOD KON HULLE SKEI

Die Son

|

July 03, 2025

NIE eens die dood kon die Du Preez-egpaar van Paarl-Oos skei nie.

- Chrislynn Sias-Louw

NIE EENS DOOD KON HULLE SKEI

'n Dag voor Jessica du Preez (49) haar man, Isaac (56), ter ruste moes lê, het sy buite die funeral parlour 'n hartaanval gekry nadat sy haar man die laaste keer gesien het.

Sy het in haar seun, Malcolm (29), se arms gesterf - wat in 'n dubbele tragedie vir die hegte gesin ontaard het.

Die egpaar word oorleef deur hulle twee kinders, Malcolm en Shanelle (34), asook 'n sesjarige kleinkind.

Vrydag 27 Junie het Jessica en Shanelle nog dorp toe gegaan om skoene en die laaste kos-goed vir Isaac se begrafnis te koop. Alles was toe nog piekfyn.

Jessica en Malcolm was van plan om omstreeks 15:00 na D'vine Funeral Home te gaan sodat Jessica haar man vir die laaste keer kon aantrek voor sy begrafnis.

Volgens Malcolm was dit asof iets hulle teruggehou het, maar hulle het uiteindelik omstreeks 16:30 daar ingestap.

"Ek het nog vir my ma gesê dalk moet ons net die klere aflaai en die pamflet goedkeur en dan moet ons ry.

Die Son

यह कहानी Die Son के July 03, 2025 संस्करण से ली गई है।

हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।

क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं?

Die Son से और कहानियाँ

Die Son

Die Son

PUBLIC ARREST KAN FADIEL HELP

DIE inhegtenisneming van Fadiel Adams, die NCC-leier, voor nasionale TV-kameras kan hom en sy party selfs gewilder maak onder supporters en gewone inwoners voor vanjaar se plaaslike verkiesings.

time to read

2 mins

May 14, 2026

Die Son

VROUE HET OOK NEED FOR SPEED

'Gear Up Girl' maak behoorlik golwe onder vroue in Kaapstad

time to read

2 mins

May 14, 2026

Die Son

Man verdwyn soos mis voor die son

'N MAN (37) van die Koo-vallei op Montagu is steeds missing nadat hy sy niggie se huis twee weke gelede verlaat en nooit teruggekeer het nie.

time to read

1 mins

May 14, 2026

Die Son

Die Son

PASTOR SELLE TOE GEVAT VIR STERK-SALF

'N PASTOOR van Robertson voel behoorlik gegrief en seergemaak nadat hy van shoplifting beskuldig is.

time to read

2 mins

May 14, 2026

Die Son

Die Son

'REEKS KRY SÓ GROOT KNOU'

DAAR is tans 'n paar interessante dinge wat in Safa Cape Town se Derde Liga plaasvind en dit is beslis nie dinge wat die aansien van dié kompetisie versterk nie.

time to read

1 mins

May 14, 2026

Die Son

STAD DREIG GLO OUMAS MET BOETES

DIE Stad Kaapstad is ten sterkste veroordeel nadat hy briewe aan oumas gestuur het wat koekies en luxuries vanuit hulle huise verkoop, om hulle huiswinkels te sluit of boetes van tot R800 000 te betaal of 20 jaar agter tralies te sit, of deur albei in die gesig gestaar te word.

time to read

1 mins

May 14, 2026

Die Son

Rory hou tóg van CSA se nuwe planne

RORY Kleinveldt, coach van Westelik Provinsie se krieketspan, het sy steun uitgespreek vir Cricket South Africa (CSA) se voorgestelde herstrukturering van die land se binnelandse krieketkompetisies vir die komende seisoen.

time to read

1 min

May 14, 2026

Die Son

MATRIKULANT GLO BY SKOOL GEBOELIE

DIE Hoërskool De Kuilen is vandeesweek die talk of the town ná bewerings van boeliegedrag by dié skool.

time to read

3 mins

May 14, 2026

Die Son

XAVIER VERDIEN 'N KANS IN DIE SA A-SPAN

Hy sal egter eers Boland tot in final van SA Cup wil help

time to read

2 mins

May 14, 2026

Die Son

Die Son

'Killers het 92%-kans op vryheid'

MISDADIGERS in die Wes-Kaap het gemiddeld 'n kans van 92% om met moord weg te kom, volgens die waarnemende premier van die Wes-Kaap, dr. Ivan Meyer.

time to read

1 mins

May 14, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size