कोशिश गोल्ड - मुक्त

LIG - Herfs/Paasfees 2025

filled-star
LIG

मैगज़्टर गोल्ड के साथ असीमित हो जाओ

पढ़ना LIG केवल एक सदस्यता के साथ 10,000+ अन्य पत्रिकाएँ और समाचार पत्र  

कैटलॉग देखें

1 महीना

$14.99

1 वर्ष

$149.99

$12/month

(OR)

केवल LIG की सदस्यता लें

यह अंक खरीदें: Herfs/Paasfees 2025

Herfs/Paasfees 2025 से शुरू होने वाले undefined अंक

Herfs/Paasfees 2025 से शुरू होने वाले 4 अंक

यह अंक खरीदें

$2.99

1 वर्ष

$11.99

Please choose your subscription plan

किसी भी समय रद्द करें.

(कोई प्रतिबद्धता नहीं) ⓘ

यदि आप सदस्यता से खुश नहीं हैं, तो आप पूर्ण धनवापसी के लिए सदस्यता आरंभ तिथि से 7 दिनों के भीतर हमें help@magzter.com पर ईमेल कर सकते हैं। कोई प्रश्न नहीं पूछा जाएगा - वादा! (नोट: एकल अंक खरीद के लिए लागू नहीं)

डिजिटल सदस्यता

त्वरित पहुँच ⓘ

मैगज़टर वेबसाइट, आईओएस, एंड्रॉइड और अमेज़ॅन ऐप पर तुरंत पढ़ना शुरू करने के लिए अभी सदस्यता लें।

सत्यापित सुरक्षित

भुगतान ⓘ

मैगज़्टर एक सत्यापित स्ट्राइप व्यापारी है।

इस अंक में

In LiG se Herfs/Paasfees-uitgawe word ons siel verkwik. Ons leer hoe om God in die doodgewone te ontdek. Ons vind ook uit dat God se seën meer as bloot ‘n wens is, en gee drie seëngebede wat jy oor jou geliefdes kan bid.
Ons voorbladnooi, Daniëlla van Heerden vertel hoe haar geloof haar anker. Ons gaan kuier ook by Suid-Afrikaners wat Paasfees in die vreemde vier.
Wat maak jy met die seer wanneer ‘n troeteldier doodgaan?
Lesers vertel hulle hartroerende getuienisse: • “God het draf gebruik om my van hooploosheid te bevry.” • “Sussie sal nie doodgaan nie, ek het vir haar gebid.” • Te midde van kanker en droogte bly boervrou kinderlik glo.
Ons gaan klop by kenners aan oor hoe om kinders groot te maak wat reg kies. Ons wys jou ook die waarde van musiek vir jou lyf, jou brein en jou emosies.
LiG – vir jou en jou mense.

LIG Description:

LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.

हाल के अंक

संबंधित शीर्षक

लोकप्रिय श्रेणियां