Essayer OR - Gratuit
Mamre dié keer wenner
Swartland Gazette
|June 30, 2026
Darling in agtmanstryd geklop
Mamre en Darling se rugby-klubs het mekaar die afgelope Saterdag (26 Junie) in 'n tweede derby-stryd gepak.
Darling, wat die eerste been op 14 Maart op die Gabriel Pharoah in Darling met 37-35 gewen het, was nie hierdie keer gelukkig nie en is met 21-13 geklop.
Die tweede ontmoeting op die Mamre-sportterrein was weer eens kliphard. Darling se derdes het die eerste wedstryd 16-15 gewen, terwyl die tweede spanne 10-elk gelykop gespeel het.
Hoewel Darling die eerste ontmoeting met sy swaar pak voorspelers oorheers het, was dit hierdie keer Mamre se beurt. Mamre het reeds in die agste minuut sy krag gewys toe sy ysterman Yulin Samson ná goeie spel Darling se verdediging deurgebars en langs die pale oorgeduik het. Edwill Okkers het verdoel vir 'n voorsprong van 7-0.
Darling het egter sy kans gekry toe hy Mamre ná 19 minute uitoorlê het met pragspel tussen die voor- en agterspelers toe Ethan Edas gedruk het om die agterstand na 7-5 te verklein.
OP DIE AGTERVOET
Cette histoire est tirée de l'édition June 30, 2026 de Swartland Gazette.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE Swartland Gazette
Swartland Gazette
Plant a tree, or 10 million, on Heritage Day
South Africa is preparing to plant 10 million trees on Heritage Day, 24 September, in what could become the country's largest environmental initiative in a single day.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Inwoners van Illingelethu betoog
'n Skare van ongeveer 350 inwoners uit Illingelethu, Malmesbury, het Donderdag (25 Junie) aan 'n wettige optog oor onwettige immigrante in die plaaslike gemeenskap deelgeneem.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Mamre dié keer wenner
Darling in agtmanstryd geklop
2 mins
June 30, 2026
Swartland Gazette
Jong onnie kort nier ... en hulp
Nierversaking is onlangs by Alezade Brink, 'n 27-jarige onderwyseres van Redelinghuys, gediagnoseer en sy worstel met dié ernstige probleem.
1 mins
June 30, 2026
Swartland Gazette
Krieketstories die wêreld oor
Marais Erasmus, 'n oud-onderwyser en oud-Swartlander, het Donderdagaand in 'n volgepakte saal in Malmesbury sy boek oor sy lewe as internasionaal gevierde krieketskeidsregter bekendge- stel.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Geloof dra hom deur stryd
Etienne Laubscher is 'n bekende figuur aan die Weskus - veral vir sy betrokkenheid by kanovaart en die Weskus-kanowedvaartgemeenskap.
2 mins
June 30, 2026
Swartland Gazette
Trailblazers and Tastemakers talk
Innovation, entrepreneurship and regional collaboration took centre stage when Swartland Tourism hosted its inaugural Trailblazers and Tastemakers Summit at Meerhof Wine Estate on Friday (26 June).
1 mins
June 30, 2026
Swartland Gazette
Dagga in diep donkerte gekry
Verdagtes wat vermoedelik in die besit van onwettige dwelms is, is die afgelope Vrydag (26 Junie) deur lede van die Moorreesburg-polisie en wetstoepassingsbeamptes in hul voertuig op die N7-snelweg voorgekeer.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Twee dood in bendestryd
Twee mense is dood en 'n derde is steeds in 'n kritieke toestand nadat vermeende bendegeweld die afgelope Woensdagoggend (24 Junie) vroeg in Malmesbury uitgebreek het.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Spogaand weer 'n groot sukses
Huis van Heerde se derde spogaand was onlangs 'n besondere hoogtepunt op die plaaslike sosiale kalender en het weer eens gewys wat moontlik is wanneer 'n gemeenskap vir 'n groter doel saamstaan.
1 mins
June 30, 2026
Listen
Translate
Change font size
